The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Wandel Deur Die Gees

14 Days
As jy vandag oormoeg, oorwerk of sommer net oorweldig voel, is intieme gebedstyd saam met God net wat jy nodig het. Die 14 gebedsoordekings deur Cherie Hill uit haar dagboek WANDEL DEUR DIE GEES is geskryf as persoonlike boodskappe van die Heilige Gees aan jóú. Ons Voorspraak, Helper en Trooster is elke dag by ons en ons moet ons ons instel op sy stem en bemoediging.
Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za/
Related Plans

Proven: Coaches Time Out

Heart Matters: A Lenten Devotional

From Lent to Lifestyle: Creating a Daily Faith Practice That Lasts

God Is My Refuge

Exodus: A Guided Bible Introduction

True Love in Action

Abiding in HIM

Overcoming Marital Anxiety

Women in God's Plan
