The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!

20 Days
Advent is ’n vier-weke plan wat bedoel is om ons aandag te vestig op die nederige begin van die Redder van ons lewens. Hierdie studie sluit vier verhale van Matteus en Lukas in. Ons leer van God se heilige plan vir die geboorte van Jesus Christus en ondervind hoe dit was om teenwoordig te wees tydens hierdie gebeure. Die vraag-en- antwoordformaat kan vir gesins-eredienste, groepbesprekings en selfstudie gebruik word.
Ons wil graag Neighbor Bible Studies (NBS2GO), Joanna Parsons en Rebecca Davie bedank vir die voorsiening van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek: https://www.nbs2go.com/afrikaans-afrikaans
Related Plans

In His Hands - Encouragement for Praying Parents

The Waiting Room

From Loneliness to Surrender

Faithful in Every Season

Beggar to Believer

The Heart of Inclusive Ministry Devotional for Parents and Sunday School Teachers

Abiding in HIM

Follow Jesus by Gateway Church Cymru

How to Overcome Challenges
