The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
BibleProject | Advent Oordenkings

28 Days
BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflektiewe vrae in wat deelnemers help om die Bybelse betekenis van hoop, vrede, vreugde en liefde te verken. Kies hierdie plan om te ontdek hoe hierdie vier deugde deur Jesus die wêreld bereik het.
Ons wil BibleProject bedank vir die verskaffing van hierdie Plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://bibleproject.com
Related Plans

I Feel Like I Don’t Matter

From Death to Life

No More Shame: A Men's Devotional

Love That Stays

The Strength of a Youth

Tithing | Spiritual Practices

Little Things, Big God: When God Uses Small Things

Digital Discipleship: Finding God in a Noisy World

And He Assembled / Accountings Of
