The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Gee Gebede Krag

4 Days
Vir God is gebede wat kragtige resultate lewer normaal. Waarom het so baie van ons 'n ekskuus-tog-dat-ek-lewe houding teenoor gebed? En hoe kan ons vrykom om 'n vol, dinamiese en florerende gebedslewe te geniet en om God se ongelooflike krag aan die werk te sien? Sluit aan by Bybeldosent, Berni Dymet van Christianityworks, bestudeer gebede in die Bybel en stel die krag van gebed in jou lewe vry!
Ons wil graag Christianityworks bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://christianityworks.com/
Related Plans

Beggar to Believer

Faithful in Every Season

From Loneliness to Surrender

The Waiting Room

In His Hands - Encouragement for Praying Parents

Abiding in HIM

The Heart of Inclusive Ministry Devotional for Parents and Sunday School Teachers

Follow Jesus by Gateway Church Cymru

Built Different
