The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
In Jesus Is Jy...

29 Days
Wie is ek? Waarom is ek hier? Maak ek saak? As ons nie weet wat ons identiteit is nie, kan ons nie leef soos ons bestem is om te leef nie. Ons kan probeer om ons identiteit deur ons gesin, loopbaan, vriende, stokperdjies of nasionaliteit te definieer. In hierdie studie gaan ons fokus op die waarheid wie ons in Christus is en daardeur ons ware identiteit verstaan.
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://LoveGodGreatly.com
Related Plans

Knowing All of God: Quiet Time and Stillness by Jackline Ingasian

The Jesus Script for Men

In the Starting Block

Megan’s Super POW! 7-Day Devotional for Kids

No One Carries a Cross for Fun

Fear Busters for Singles

Overcoming Marital Anxiety

The Lie You Don't Know You Believe: 5 Days of Fighting for Freedom

Believer’s Authority
