Wanneer Alles Blou Is

7 Days
Depressie raak wêreldwyd ’n geskatte 300 miljoen mense. As jy een van hulle is, is daar heelwat wat jy kan doen om ’n verskil in jou gemoed te maak. En die heel belangrikste is om jou gevoelens voor God te gaan neerlê. Hierdie 7 oordenkings, saamgestel uit SOOS APPELS VAN GOUD deur Dr. Michael Mol en Dalene Reyburn, bied daaglikse pitkos en praktiese riglyne.
| Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.cumbooks.co.za |
Related Plans

Grace With a Taste of Cinnamon

The Invitation of Christmas

Freedom in Christ

Light Has Come

The Advent of HOPE and the Object of Our Faith.

Hidden: A Devotional for Teen Girls

A Christian Christmas

How to Practice Gratitude in the Midst of Waiting by Wycliffe Bible Translators

Does the Devil Know Your Name? A 10-Day Brave Coaches Journey
