Esra/Nehemia/Ester: Oorkom Vrees en Ontmoediging

7 Days
Hierdie in-diepte studie van die Ou Testamentiese boeke van Esra, Nehemia en Ester, vertel die lewensverhale van gewone manne en vroue wat oorweldigende omstandighede, gelaai met vrees en ontmoedigings, getrotseer het. Tog het hulle oorwin. Jy kan ook! Kom ons kyk na Nehemia en hoe hy ontmoediging oorkom het.
Ons bedank Precept Ministries SA vir die voorsiening van hierdie plan. Besoek gerus vir meer inligting: http://precept.org.za/
Related Plans

The Bible, Simplified

Fall and Redemption

Seven Seeds for Flourishing

The Meaning and the Method of True Rest

God’s Strengthening Word: Learning From Biblical Teachings

Resilience Reset

Multiply the Mission: Scaling Your Business for Kingdom Impact

There's No Such Thing as a Nobody in God's Kingdom

12 Days of Purpose
