Jy Kán Verander Deur Gerdi van den Berg

5 Days
Hierdie 5-dag-leesplan sal lesers aanmoedig om ’n verandering in hul lewe te maak. Elke dag bevat gedagtes rondom die temas van gedagtes en verandering, en eindig met ’n Bybelvers. Die inhoud vir hierdie leesplan is gebaseer op Gerdi van den Berg se boek "Jy kán verander".
Ons wil graag Struik Christian Media en Gerdi van den Berg bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.cumbooks.co.za/jy-kan-verander-sagteband
Related Plans

Holy Spirit

The Joy

Being Courageous for the Lord: Devotions for Girls (I Am Fearless)

The Effective Mom 5-Day Devotional for the Busy Mom

Road to Pentecost: Five Days of Spiritual Renewal

God's Great Story

To You, Oh Lord

Evangelistic Prayer Team Study - How to Be an Authentic Christian at Work

Name Above All
