YouVersion Logo
Search Icon

Follow NG Gemeente Jeffreysbaai in the Bible App.

Logo

NG Gemeente Jeffreysbaai

iphone-wave

Download Bible App Now

100% free. No ads or purchases ever.

Google Play StoreApple App Store

About NG Gemeente Jeffreysbaai

NG Gemeente Jeffreysbaai is ‘n inklusiewe gemeente wat die gemeenskap van Jeffreysbaai vanuit 3 kampusse bedien. Hulle is, Kompleks-, Da Gama- en Paradysstrand Kampus. Die gemeente het tans ongeveer ± 4800 belydende en ± 680 dooplidmate en word bedien deur vier voltydse leraars, en ‘n kinderkoördineerder. Ons bedienings werk stop nie net hier nie, maar gaan wyer na die omgewing van Jeffreysbaai, Transkei, Mosambiek, Indië en tot die uithoeke van hierdie wêreld.