Anders As EkExemple

Die veranderde gesig van die geloofsfamilie in die eerste eeu, het groot vrae laat ontstaan by meer tradisionele gelowiges. Die manier waarop hulle oor wie “in” en wie “uit” is gedink het, was baie vinnig besig om te verander. Soveel so dat hulle aangedring het daarop dat hierdie nuwe gelowiges wat so “anders” was, ten minste besny moes word. Paulus, wat self ‘n baie getroue Jood was, het egter nie geglo dat dit nodig was nie.
Hulle gaan verdedig die andersheid van hierdie nuwe gelowiges omdat hulle oortuig is dat selfs iets so fundamenteel soos die Tora (die Joodse wet) en die teken van die besnydenis ,nie so gewigtig is soos die teenwoordigheid van die Heilige Gees in hierdie mense se lewens nie. Die Jerusalemse kerkvergadering van Handelinge 15 stem met hulle saam. Hulle gee ‘n paar basiese riglyne vir die nuwe gelowiges, maar respekteer hulle diversiteit en andersheid, solank God duidelik in hulle optrede na vore kom.
- Wanneer jy vandag iemand teëkom wat anders as jy is, probeer om deur die verskille te kyk en eerder na God in hul lewe te soek.
Écritures
À propos de ce plan

God maak ons deel van 'n groot, diverse familie. Hoe lewe ons as gelowiges in só ‘n familie en hoe kan ons meer van God in mekaar leer sien? Hierdie 5-dag leesplan help jou om meer van God in ons diversiteit te sien vanuit die Bybel.
More
Plans suggérés

Journée mondiale de prière pour les universitaires: Guide de prière de 40 jours

Transcender: Une marche avec Moïse (Psaumes 90)

ILLIMITÉ

Enveloppé : Une réflexion sur les promesses de Dieu au Psaume 91

Dieu Parle Aussi La Nuit

Les 5 choses qui BRISENT le coeur du Saint-Esprit

Une Randonnée Biblique en Montagne

Les portes démoniaques

Quatre disciplines oubliées qui transforment votre vie spirituelle
