Tygerberg Gesinskerk

Die name van God: Deel 3: Jahwe

Die name van God: Deel 3: Jahwe

Diens 08h30 | 10h00 | Livestream @ YouTube 08h30 | www.youtube.com/gesinskerk

مکان‌ها و زمان‌ها

Tygerberg Gesinskerk - Palm Grove Sentrum

Main Rd, Durbanville, Cape Town, 7551, South Africa

یک‌شنبه 8:30 AM

یک‌شنبه 10:00 AM

چهارشنبه 7:00 PM

21 Treë Dissipelskap Program

Wil jy geestelik groei? Onseker wat die volgende tree is?
Teken in by www.gesinskerk.co.za/21tree vir ons aanlyn en interaktiewe dissipelskap program.
Datum: Sondag 16 Augustus 2026
Tema: Die name van God: Deel 3: Jahwe
Teks: Psalm 99:1-9 (2020)
Die Naam van die Here is Heilig
WAARSKUWING:
Om die Here se Naam in Afrikaans te bid is net so heilig as om sy Hebreeuse name te bid. Pasop vir die strik om te dink jou gebed is kragtiger omdat jy God se Hebreeuse Name gebruik.
#1: Jahwe Tsidkenu – Die Here ons Geregtigheid
Jer 33:16
#2: Jahwe Shammah – Die Here is DAAR!
Eseg 48:35
#3: Jahwe Raah – Die Here is my Herder
Ps 23:1
#4: Jahwe Nissi – Die Here is my Oorwinning
Eks 17:15
“Kom ondervind en sien self dat die Here goed is!
Dit gaan goed met die mens wat by Hom skuil.”
Ps.34:9
hey

Yoco Aanlyn Bydrae

Jy kan aanlyn met Yoco bydraes maak
https://pay.yoco.com/gesinskerk
ABSA Bank
Tjek rekening
406 895 9699
632005

Payfast

Indien jy nie gebruik maak van EFT's nie, kan jy ook aanlyn by PayFast bydraes.
https://www.payfast.co.za/donate/go/TygerbergGesinskerk
hey
hey
Luister Al Ons Preke Aanlyn
Social Media
Kontak Ons

E-Pos: info@gesinskerk.co.za
Kantoor: 0872555827