Tygerberg Gesinskerk

Die name van God: Deel 2: Jahwe

Die name van God: Deel 2: Jahwe

Diens 08h30 | 10h00 | Livestream @ YouTube 08h30 | www.youtube.com/gesinskerk

مکان‌ها و زمان‌ها

Tygerberg Gesinskerk - Palm Grove Sentrum

Main Rd, Durbanville, Cape Town, 7551, South Africa

یک‌شنبه 8:30 AM

یک‌شنبه 10:00 AM

چهارشنبه 7:00 PM

21 Treë Dissipelskap Program

Wil jy geestelik groei? Onseker wat die volgende tree is?
Teken in by www.gesinskerk.co.za/21tree vir ons aanlyn en interaktiewe dissipelskap program.
Datum: Sondag 9 Augustus 2026
Tema: Die name van God: Deel 2: Jahwe
Teks: Genesis 2:4-25 (2020)
Jahwe beteken:
- om te bestaan
- Ek is wie Ek is

HERE & Here (Jahwe en Adonai)
WAARSKUWING:
Om die Here se Naam in Afrikaans te bid is net so heilig as om sy Hebreeuse name te bid. Pasop vir die strik om te dink jou gebed is kragtiger omdat jy God se Hebreeuse Name gebruik.
#1: Jahwe Sabaoth – Die Here van die Leërskare
Jes 6:3
#2: Jahwe Shalom – Die Here van Vrede
Rigters 6:24
#3: Jahwe Jireh – Die Here wat Voorsien
Gen 22:14
#4: Jahwe Rapha – Die Here wat Genees
Eks 15:26
“Kom ondervind en sien self dat die Here goed is!
Dit gaan goed met die mens wat by Hom skuil.”
Ps.34:9
hey

Yoco Aanlyn Bydrae

Jy kan aanlyn met Yoco bydraes maak
https://pay.yoco.com/gesinskerk
ABSA Bank
Tjek rekening
406 895 9699
632005

Payfast

Indien jy nie gebruik maak van EFT's nie, kan jy ook aanlyn by PayFast bydraes.
https://www.payfast.co.za/donate/go/TygerbergGesinskerk
hey
hey
Luister Al Ons Preke Aanlyn
Social Media
Kontak Ons

E-Pos: info@gesinskerk.co.za
Kantoor: 0872555827