Private

Heroes of the faith
Weekly mens mentoring group sharing ideas about faith in Jesus, and how to walk in relationship with Him and follow in the foot steps of heroes of the faith.
Locations & Times
University of Pretoria
Elandspoort 357-Jr, Pretoria, 0132, South Africa
Saturday 6:30 PM
Heroes of the faith
Donderdag 1 September
Hoe lyk 'n "hero" of the faith?
'n Goeie beskrywing van 'n geloofsheld vind ons in Miga 6:8:
He has shown you, O mortal, what is good.
And what does the Lord require of you?
To act justly and to love mercy
and to walk humbly[a] with your God.
Micah 6:8
'n Geloofs held:
Acts justly - Staan op vir dit wat reg is, veg vir reg en geregtigheid
Loves mercy - Het compassion vir mense om hom, is lief vir mense en om mense om hom te versterk
Walks humbly with God - Loop in 'n nabye verhouding met die Here en plaas sy geloof in Hom.
In Hebreers 11 lees ons van die verskillende geloofs helde in die Bybel. Die tema van die stukke is "omdat hulle geglo het".
Hierdie stuk gee 'n vinninge opsomming van groot geloofshelde en dit wat hulle die Here voor vetrou het. Dit was hulle geloof in God, Sy krag en Sy vermoe om soveel meer te doen as wat hulle kan dink, dat hierdie dinge gerealiseer het.
Wat is geloof dan?
Hebreers 11: 1 se vir ons die volgende:
Dit is 'n vaste versekering dat die dinge waarna ons uitsien, inderdaad sal gebeur. Dit is die bewys dat God die dinge wat ons nog nie kan sien nie, waar sal maak.
Om geloof te he in God beteken om te vertrou op die dinge wat ons nie kan sien nie en om in geloof te loop, verg dat ons meestal 'n woord gaan het van God en ons sal hom moet vertrou om daardie woord 'n realiteit te maak in ons en ander se lewe.
Hebreers 11 praat oor geloofs helde soos Abel, Henog,Abraham, Isak, Jacob , Moses, Noag en Ragab. Omdat hulle, hulle geloof in God geplaas het, kon hulle deur Sy genade groot werke doen vir die koningkryk van God.
Ons lees in vers 33 - 35 die volgende:
Hulle het deur te glo koningkryke verower, die reg herstel, verkry wat God beloof het, leeus se bekke toegestop, die gloed van die vuur geblus en aan die swaard ontkom. Hulle het krag in hulle swakheid ontvang, was magtig in die oorlog en het vreemde leers op die vlug laat staan. Vroue het selfs hulle geliefdes uit die dood terugontvang.
Hierdie manne van geloof het deur die Here se krag stede verander, nasies terug na God toe gedraai en reg kom herstel. Hulle het dood eenvouding crazy dinge kom doen. Maar die sleutel het nie gele in hulle eie krag of goedheid nie, nee, maar dit het gele in hulle geloof wat hulle in God geplaas het. Hulle het hom gedien met 'n eerbare, en nederige hart. Hulle fokus was nie op hulle self nie, maar op God se woord, God se belofte en op die omgewing om hulle. Ons lees dit in Genesis 6 waar ons Noag ontmoet.
Genesis 6 : 9 -
Noag was 'n opregte man, die enigste onberispelike persoon in daardie tyd. Hy het God se wil deurgaans uitgeleef en 'n nabye verhouding met Hom gehad.
Die vers beklemtoon vir ons die karakter en hart van Noag as 'n hero of the faith. He " acted justly, loved mercy and walked humbly with God" . Die selfde kan gese word van die ander geloofshelde.
Hoe lyk dit prakties in my lewe? Hoe loop ek in die voet stappe van geloof?
'n Roep na onwankelbare geloof
Wat elkeen van hierdie geloofshelde ingemeen gehad het is; hulle het 'n woord en belofte van God ontvang en daarom kon hulle onwankelbaar staan en op God daaroor vertrou. Want dit is wat God vir hulle gese het.
Daar is baie kere wat ons nodig het om te onderskei tussen 'n woord van God, en ons eie goeie idees of gedagtes. As ons staan op die basis van 'n belofte van God, stel dit ons instaat om sonder twyfel te glo dat dit wat die Here beloof het, wel sal gebeur.
As ons regeer op die woor van God, kan ons 'reckless' inspring en doen dit wat die Here van ons vra.
Om te toets of ons besig is om in ons eie krag, eie vermoe en eie denke en idees te funksioneer kan ons dit toets aan die hand van 3P model.
1. Prayer - Dit is die eerste stap wat ons neem; ons raak stil en luister na die leiding van die Heilige Gees. Ons het nodig om eerstens wysheid by God te gaan soek. Jakobus 1:5-6 bevestig dit vir ons.
"Vra vir God as dit nie vir jou duidelik is wat Hy wil he jy moet doen nie. Hy sal jou eenvouding daardie wysheid gee, en jou nie verwyt dat jy dit gevra het nie. Maar, as 'n mens bid, moet jy die vertroue he dat God sal antwoord, want iemand wat twyfel, is soos 'n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen en weer gedryf word."
Ons begin deur wysheid te gaan soek by ons Koning, soos ons gesien het hoe Jesus gaan bid het tot Sy Vader, in die tydperk wat Hy op aarde was.
2. Perspective - Nadat ons gebid het, moet ons perspektief kry oor die saak. Dit is tweeledig, en ons kry perspektief eerstens in die woord en tweedens by ander Christene wat al 'n langer pad saam die Here stap. Mense wat vertroud in met die stem van die Here en wat God-geleide inspraak kan gee in jou lewe. In die woord is dit belangrik om te sien wat se die Bybel oor die saak, wat is God se uitsprake rondom dit. Dit kan in die woord wees waar God vir ons 'n belofte kom gee oor die saak .
3. Patience - Hierdie is die laaste, maar meestal die moeilikste. Om geduldig te wag op God se antwoord en roepstem. Of selfs vir die vervulling van die woord of belofte. 'n Baie goeie voorbeeld hiervan is Abraham. God het vir Abraham gese dat hy 'n groot nageslag gaan he. Abraham moes geduldig tot op 'n ou ouderdom wag op die Here vir die vervulling van die belofte. Hy het immers tekens van ongeduld getoon toe hy met sy vrou, Sara, se slavin 'n kind verwek het. Die seun se naam was Ishmael. God was tenmidde van Abraham se ongeduld getrou gebly aan Sy beloftes, en Sara het in haar ouderdom vir Abraham Isak in die wereld gebring. Geduld is 'n baie belangrike vrug van die Gees wat ons nodig het om in te groei om 'n pad van geloof te loop.
Nadink vrae:
1. Waaroor is jy besig om die Here mee te vertrou in jou lewe?
2. Wat ervaar jy is die Here mee besig in jou lewe op hierdie huidige stadium?
3. Wat ervaar jy vra Hy van jou in hierdie tyd?
Neem vrymoedigheid en vat hierdie vra na God toe in jou stilte tyd.

Bespreking vir volgende sessie
Elke persoon gaan lees op oor die geloofsheld soos aan jou toegeken is. Lees op oor die persoon, wat se die woord oor sy karakter, sy storie, waarvoor het hy vertrou en wat staan vir jou uit? Wat kon jy leer van hierdie geloofsheld?
Ons gaan volgende week bietjie hieroor gesels en terugvoer gee aan mekaar.