YouVersion Logo
Search Icon

Doxa Deo Moot

21 DAY MOOT PRAYER & FASTING CHALLENGE (4)

21 DAY MOOT PRAYER & FASTING CHALLENGE (4)

Ons as Doxa Deo Moot gemeente is tans besig met 'n 21 dae vas & bid. Ons wil jou uitnooi om saam met ons vir die volgende 3 weke aan die hand van hierdie dagstukkies, die Here te vertrou vir 'n nuwe vlak van groei in jou geestelike lewe. Ons wil jou uitdaag om elke dag vir 5 minute te bid, 5 minute lofprysing te doen, en 5 minute Bybel te lees. https://www.daniel-fast.com/daniel-fast-food-list/ - Lys van kos wat jy mag/nie mag eet met die vas. https://www.daniel-fast.com/daniel-fast-recipes/ - Lys van resepte wat jy kan maak met die kos wat jy mag eet.

Locations & Times

Doxa Deo Moot Aanlyn (Youtube)

Monday 6:00 AM

Thursday 10:59 PM

5 Maart
Gedagte vir die dag:
Colossians 2: 6-7 6 So then, just as you received Christ Jesus as Lord, continue to live your lives in Him, 7 Rooted and build up in him, Strengthened in the faith as you were taught, and overflowing with thankfulness.

Gebed: Dank Here dat u elke dag saam met my wandel om my lewe in U te lewe en dat U my daagliks herinder om in U gewortel te wees, Dankie dat U my geloof versterk en my help om ander mense te help om hulle geloof ook in u te versterk.

Groeikrag: Ek doen die 21 dae Daniel vas.

Geestelik: Tenminste ‘n half uur saam God te spandeer elke dag

Denke: Ek kies om elke dag saam die Here te wandel liggaamlik en Geestelik en om dankbaar te wees vir alles wat die Here elke dag in my lewe doen.

Liggaamlik: Ek kies om elke dag te oefen en gesonder te eet.

“If we’re growing, we’re always going to be out of our comfort zone” – John Maxwell