Doxa Deo Midstream

Doxa Deo Preeknotas: Leef en skep ‘n kultuur van Integriteit
Preeknotas
Locations & Times
Doxa Deo Midstream
10 Chorges St, Midfields Estate, Pretoria, 1668, South Africa
Sunday 8:00 AM
Leef en skep ‘n kultuur van Integriteit
Daniël en sy vriende stel vir ons n voorbeeld.
Hulle optrede en besluite word vanuit hulle innerlike kompas gemaak.
Hulle optrede en besluite word vanuit hulle innerlike kompas gemaak.
Ten koste van die uitkoms bly Daniël se vriende getrou aan hulle waardes.
Wie ek is, is die vertrekpunt van Integriteit.
Drie sleutelwoorde wat Integriteit beskryf.
· Integreer – My aksies is belyn met my ware Ek.
· “Authentic” – Ek is wie ek is.
· Opregte motiewe – My hart en my optrede stem ooreen.
· Integreer – My aksies is belyn met my ware Ek.
· “Authentic” – Ek is wie ek is.
· Opregte motiewe – My hart en my optrede stem ooreen.
Groei in integriteit.
‘n Lewe van intergriteit beinvloed jou omgewing