NG Bonaeropark

Bybellees
Dis 'n nuwe jaar met nuwe dinge en ons kyk weer na gewoontes vir die nuwe jaar. Vir ons pad saam met God om gesond te wees, moet ons Bybellees gewoontes ook gesond wees. Sondag 12 Januarie 2020 Prediker: Janco Mocke Teks: Fil. 4:1-15
Locations & Times
NG Bonaeropark...GOEIE MORE!
32 Malpensa Ave, Bonaero Park, Kempton Park, 1622, South Africa
Saturday 9:00 PM
God gee vir ons die Bybel om ons te leer, te waarsku, wat reg en verkeerd is, en 'n heilige leefstyl te kweek (2 Tim 3:16-17)
Dirkie Smit leer ons in sy boek "Hoe verstaan ons wat ons lees" met 'n eenvoudige vergelyking hoe om die Bybel reg te lees:
Verbeel jou jy tel 'n papiertjie op. Op die papiertjie is woorde geskryf.
• Ons probeer dit lees (Wat sê die teks?)
• Waar kom dit vandaan? (hoe lyk die wêreld agter die teks?)
• Hoekom lê dit daar? (Hoe lyk die wêreld voor die teks?)
• Wat is hieraan die gang? (Hoe kyk ek objektief na die teks?)
• Raak dit ons regtig? (Watter beginsels verstaan ons kan ons op ons eie lewe toepas?)
• Waar raak dit ons? (hoe verander die konteks van die teks my lewe?)
So werk ons met die tekste wat bekend staan as ons Bybel.

Lees die teks
Watter kernwoord/begrippe kom in die teks voor?
Wat is die belangrikste temas in die teks (kernwoorde en konsepte = aanwysers)
Waar pas die teks in die Bybel se geheel in?
In watter genre is die teks geskryf?
Verstaan die teks
Is daar moeilik verstaanbare woorde of konsepte in die teks en wat sou die betekenis daarvan wees? (Gebruik Bybellenium, Van Rensburg, Nel en Africa Study Bible)
In watter sosio-ekonomiese omstandighede vind die teks sy agtergrond?
Wat sê die teks?
Hoe sal jy die teks opsom in een paragraaf?
Wat sê die teks vir ons gemeente vandag?