Bloemfontein Baptiste Kerk
1. Fokus - Wie is jou Bevelvoerder?
Ons lewe in 'n tyd waar daar baie dinge is waarop ons moet focus en wat ons aandag verg. Die meeste van ons is nie gefokus op een ding in die lewe nie en as ons eerlik moet wees voel ons nie baie satisfaksie nie en maak ons lewe nie n groot verskil nie.
Locations & Times
Bloemfontein Baptiste Kerk
Van Blerck St, Bloemfontein, 9301, South Africa
Sunday 6:30 PM
If we are not making decisions in our lives that seem weird or radical to lukewarm people, we probably need to evaluate what’s going on –
Lisa Chan
Lisa Chan
Dit wat ons in Jesus Christus het gaan ver bo ons verstand en ons moet onsself herinner wat ons in Hom het.
Ons redding en verlossing lê in Hom - nie in kerk, teologie, kennis, doop
Is JY in Jesus?
Ons redding en verlossing lê in Hom - nie in kerk, teologie, kennis, doop
Is JY in Jesus?
Jesus het ons 'n missie gegee - om te gaan en dissipels te maak.
Paulus gee ag aan hierdie opdrag en leer ook vir Timoteus om dit te doen
Wie dissipel jy?
Paulus gee ag aan hierdie opdrag en leer ook vir Timoteus om dit te doen
Wie dissipel jy?
Soldate het geleef om gehoorsaam, lojaal en toegewyd te wees aan hulle bevelvoerder.
Te veel Christene hoor wat Jesus sê, doen nie gou nie en vra gereeld hoekom?
Ons is nie gefokus op die taak en die missie nie en as gevolg van dit is ons nie in die oomblik nie
Te veel Christene hoor wat Jesus sê, doen nie gou nie en vra gereeld hoekom?
Ons is nie gefokus op die taak en die missie nie en as gevolg van dit is ons nie in die oomblik nie
Elke bevelvoerder het sy eie reels waaraan jy moet voldoen en jy kan nie een bevelvoerder hê en n ander se reels volg nie
Is jy toegewyd aan Jesus soos n professionele atleet om te wen of is jy net gedeeltelik toegewyd?
Is jy toegewyd aan Jesus soos n professionele atleet om te wen of is jy net gedeeltelik toegewyd?
n Boer kan goed wag en verstaan dat sy harde werk en wag op die ou end n oes oplewer.
Geestelike groei gebeur nie in n mikrogolfoond nie. Dit vat tyd; dis n proses en jy moet hard werk daaraan
Geestelike groei gebeur nie in n mikrogolfoond nie. Dit vat tyd; dis n proses en jy moet hard werk daaraan
Getuienis
Indien jy n getuienis het wat jy met ons wil deel. Email ons by mystorie@kerk.co.za
Saambid
Ons bid elke Donderdag 18h30 in die Jabezhuis. Almal is welkom. Kom leer van gebed deur saam met ander gelowiges te kom bid.
Kerk se Website
Besoek gerus ons website vir meer inligting oor die kerk en hulpbronne om jou te help
http://kerk.co.za/Bloemfontein Baptiste Kerk Facebook
Gaan like ons op Facebook!
https://www.facebook.com/bfnbaptiste/?ref=bookmarks