YouVersion Logo
Search Icon

Somerstrand Gemeente

Katalisator vir die Koninkryk

Katalisator vir die Koninkryk

Handelinge 6:1-8:3

Locations & Times

Somerstrand Gemeente

77 Louis Botha, Port Elizabeth, 6001, South Africa

Sunday 5:00 PM

Julle weet wat is ‘n katalisator, ‘n catalyst?

Dit is ‘n stof wat ‘n chemiese proses vinniger laat verloop. Jy verander skadelike uitlaatgasse (bv koolstof monoksied) deur ‘n metaal platinumof palladium in skadelose uitlaatgasse (bv koolstof dioksied en water). ‘n Mens kry dit ook in jou liggaam. Jy kry die ensiem amilasein die speeksel in jou mond en dit help om koolhidrate vinniger te verteer.
VIR KLEINGROEPE

Dink ná oor katalisators in die samelewing en kerk. Wat leer dit julle van julle eie rol in die kerk?

LEES

Lees Handelinge 6:1-8:3. Wat tref julle?

LUISTER

Oordink die betekenis van Stefanus se lewe aan die hand van die volgende beskrywings van hom.

· ‘n Versorger
· ‘n Wyse
· ‘n Gevange
· ‘n Getuie
· ‘n Profeet
· ‘n Martelaar
· ‘n Katalisator

LEEF

Dink ná oor die talle katalisators wat ons gemeente al opgelewer het.

Wat is die Here besig om op jou hart te lê?

Ontmoet die studente komitee

Kobus Esterhuizen (Voorsitter) 082 685 3113
Elizke Crouse (Onder-voorsitter en Verwelkoming) 076 834 1963
Benjamin Keller (Skriba en Socials) 062 670 6520
Inge Jung (Bemarking) 081 256 9228
Simonè du Plessis (Geestelike leier en Eerstejaarsmentor) 065 865 8012
Renè de Lange (Eerstejaarmentor, Studente Bal en Verwelkoming) 073 043 9386
Ian Potgieter (Peer Counsellor) 078 122 3663
Renée Nell (Uitreike) 076 610 2994
Mark Vernout (Peer Counsellor) 082 359 7146
Elrike Claassen (Peer Counsellor, Studente Bal en Uitreike) 082 238 0396
Helene Potgieter (Senior Studente en Jong-werkendes verteenwoordiger) 073 891 6561
Francois Yzelle (Senior Studente) 071 503 8560