Doxa Deo Langeberg

40 Dae Van Liefde - Week 5
Om Lief te He soos Jesus My Lief Het! Ons almal wil graag in 'n beter wêreld leef! Al hoe ons dit 'n realiteit sal kan maak is om deur lief te hè soos Jesus ons lief het!
Locations & Times
Doxa Deo Langeberg
Steenbok Rd, Langeberg Ridge, Cape Town, 7550, South Africa
Thursday 12:00 PM
Sunday 9:00 AM
LIEFDE WORD NIE MAKLIK KWAAD NIE
40 Dae van Liefde – Deel 5
Liefde is nie kort van draad nie. 1 Korintiërs 13:5 (NLW)
HOE BETEUEL JY JOU HUMEUR?
1. LEER__________________________________
‘n Dwaas bars uit in woede. Iemand wat wys is, hou homself in toom. Spreuke 29:11 (NLW)
2. ONTHOU________________________________
‘n Humeurige mens veroorsaak sonde. Spreuke 29:22 (NLW)
Spreuke 15:18 (NLW) ‘n Humeurige mens sit twis aan die gang..
Spreuke 14:29 (NLW) . . . woede veroorsaak foute.
Spreuke 14:17 NLW) Iemand wat kort van draad is, doen dom dinge
Die een wat in sy huis ongelukkigheid bring, sal naderhand die wind erf. Spreuke 11:29 (NLW)
3. DINK_____________________________________
‘n Dwaas bars uit in woede. Iemand wat wys is, hou homself intoom.. Spreuke 29:11 (NLW)
‘n Verstandige mens hou sy humeur in bedwang Spreuke 19:11 (NLW)
Sit ‘n wag voor my mond, Here, hou wag oor wat ek sê. Psalm 141:3 (NLW)
Wyn maak jou tong los. Sterk drank maak jou lawaaierig. Hy wat hom aan drank vergryp, is nie verstandig nie. Spreuke 20:1 (NLW)
4. HANTEER____________________________________
Moenie sondig as jy kwaad word nie. Moenie tot die aand toe kwaad bly. Efesiërs 4:26 (NLW)
‘n Vriendelike antwoord kalmeer die gemoedere, ‘n dwars antwoord laat woede opspring.. Proverbs 15:1 (TEV)
5. HERPATROON_________________________________
Moenie julle leefstyl aanpas by die gedragspatrone van hierdie wêreld nie, maar laat God julle omvorm deurdat Hy julle denkpatrone vernuwe..
Romeine 12:2a (NLW)
Moenie vriende maak met ‘n humeurige mens nie. Bly ver weg van een wat ongeduldig is. …. Spreuke 22:24 (NLW)
Mans, julle moet julle vroue liefhê en julle moenie griewe teenoor hulle opbou nie. Kolossense 3:19
6. STEUN________________________________________
Mag God, wat die bron is van standvastigheid en bemoediging, julle help om volkome harmonie met mekaar te lewe. Romeine 15:5 (NLW)
Die vrug van die Gees is ….. geduld Galasiërs 5:22 (NLW)
“Waar die hart van vol is, loop die mond van oor.”Matteus 12:34 (NLW)
Ek gee julle ‘n nuwe hart met die regte begeertes en ‘n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ‘n nuwe, gehoorsame hart. Esegiël 36:26 (NLW)

Ons "live" diens op Facebook
Volg gerus hierdie skakel vir ons "live feed" van dienste.
http://bit.ly/2NDtxfW
Bly op hoogte op ons Facebook blad
Volg en "like" ons Facebook page om op hoogte te bly met ewat by ons kampus gebeur - http://bit.ly/2NDtxfW
Deel van dissipel van Jesus wees is om finansiële betrokke te wees!
Besoek gerus ons webtuiste vir die verskillende maniere hoe jy kan bydra tot hierdie droom - Raising City Changers!
https://www.doxadeo.org/langeberg/gee/
https://www.doxadeo.org/langeberg/gee/