Kruin-Kerk
Eietydse Erediens om 08:15
Oggend Erediens
Locations & Times
Kempton-Kruin
30 Fiskaal St, Kempton Park, South Africa
Sunday 8:02 AM
Markus 1: 21 - 28
Hulle het in Kapernaum gekom. Toe die sabbatdag aanbreek, het Jesus reguit na die sinagoge toe gegaan en die mense daar begin leer. Hulle was verstom oor sy leer, want Hy het hulle geleer soos een wat gesag het, en nie soos die skrifgeleerdes nie. Op daardie oomblik was daar in hulle sinagoge 'n man wat van 'n onrein gees besete was. Hy het uitgeskreeu: “Wat het ons met U te doen, Jesus van Nasaret? Het U gekom om ons te verdelg? Ek weet goed wie U is; U is die Heilige van God!” Maar Jesus het hom skerp aangespreek: “Bly stil en gaan uit hom uit.” Die onrein gees het die man stuiptrekkings laat kry, hard geskreeu en toe uit hom uitgegaan. Almal was so verbaas dat hulle onder mekaar geredeneer en gesê het: “Wat gaan hier aan? Dit is 'n nuwe leer, en dit kom met gesag! Hy gebied selfs die onrein geeste, en hulle gehoorsaam hom.” En dit was nie lank nie of daar is in Galilea oral in die hele omgewing oor Hom gepraat.

Om die bose “uit” te hou
· Deur die geskiedenis heen was daar in elke kultuur en samelewing gebruike en rituele wat aangewend is om die bose uit te hou… weet jy van sulkes?
· Wat is hierdie (“Hex-sign”) – in die Duitse kultuur is hierdie tekens gehang aan die plaasskure se deur om bose geeste uit te hou
· Daar is ook baie boeke geskryf met allerande bygelowe wat mense kan beskerm teen die bose… Ken julle die een van die sout? As jy per ongeluk sout mors, word daar geglo dat jy die oneerlikheid en sluheid van Judas gaan laat kom in jou lewe – daarom moet jy ‘n knippie sout oor jou linkerskouer gooi sodat jou siel en gees beskerm kan word…
· Die Jode het ook allerande sulke bygelofies gehad – die priesters het klokkies op hulle klede gedra om die bose geeste en siektes weg te jaag
· Wierook is gebrand in die tempel en in huise om bose geeste weg te hou
· Daar word vandag nog geglo dat waar lof en eer aan God gebring word, die bose dit nie kan verduur nie
· Die katolieke kruise wat saam met krale gedra word is ook ‘n goeie voorbeeld – hulle glo dat die kombinasie van die krale en kruis ‘n beskerming teen die bose bied
· So lank as wat die mens bestaan, het hy homself besig gehou om sy gees en siel te “beskerm” teen enige bose (“evil”) invloed

Gees
· Die kernvraag aan al hierdie bygelowige dinge waarmee die mens homself besig hou is: “Watter gees woon in jou?”
· Kom ons dink vir ‘n oomblik mooi oor hierdie vraag…
· Ten spyte van wetenskaplike vooruitgang en ontdekkings, is die mens van vandag steeds diep onder die indruk dat daar ‘n ontwykende gees of energie bestaan op quantum-fisiese vlak
· Einstein self het volgehou dat energie en materie albei ten diepste gees is… Ek kan byvoorbeeld my hand in die lug swaai en dan met my hand op die tafel rus… Sy teorie was dat daar essensieel geen verskil tussen die tafel en die lug is nie, behalwe dat die molekules met verskillene spoed vibreer (die tafel se molekules vibreer baie vinnig en die van die lug stadiger). Albei word saamgestel deur energie, of soos Einstein dit genoem het – gees. Volgens hom is elke stuk materie saamgestel uit gees wat teen ‘n unieke spoed vibreer
· In 1930 skryf Einstein ‘n verklaring oor sy geloof: “To sense that behind everything that can be experienced there is something that our minds cannot grasp, whose beauty and sublimity reaches us only indirectly: this is religiousness. In this sense…I am a devoutly religious man.”
Oor die verhouding tussen wetenskap en geloof het hy gesê: “the situation may be expressed by an image: science without religion is lame, religion without science is blind.”
· Vandag glo wetenskaplikes dat gees (of energie) saamgestel word uit klankgolwe… laat my dink aan Genesis 1 – hoe het God alles gemaak, deur ‘n woord te spreek (klankgolwe?) en Johannes 1 – die Woord (klankgolwe?) het mens geword en onder ons kom woon…?
· As jy ‘n wynglas vat en daar is ‘n noot wat hoog genoeg gesing word, sal dit breek in stukkies (wynglas met water)… Hoe kan ‘n klanknoot ‘n glas breek? Hoe kan dit wees dat iets wat onsigbaar is ‘n sigbare en tasbare item breek? Die wetenskaplike verduideliking is eenvoudig – dit is die hoë frekwensie van die klankgolwe van ‘n hoë noot wat dit laat gebeur

Lewe wat Resoneer
· Vandag is daar ‘n vraag vir my en jou: Met watter frekwensie resoneer my lewe? God se stem? Of is daar ‘n ander frekwensie? In ander woorde gesê: Met watter gees laat jy jouself toe om ingestel (“tuned in”) op te lewe? Wie se frekwensie weerklink in jou lewe? Jesus, of iets anders?
· Want as jou lewe ingestel is op die stem van God en die Heilige Gees van Jesus, sal jou trots in stukke spat deur God se frekwensie en sal jou hart daardeur heelgemaak word – Ons noem dit versoening – ‘n frekwensie van God wat nie rym met selfsug nie…
· Toe Jesus by die sinagoge van Kapernaum inkom vir sy preekbeurt, kom hy op ‘n man af met ‘n “onrein gees”… letterlik in die Grieks “pneuma akatharto” – vuil gees, bedoelende ver weg van die Gees van God (nie die Griekse woord “daemon” nie)… sy gees was beïnvloed deur iets anders soos woede, jaloesie, afguns, gemeenheid…
· Dit is soos koning Saul waarvan ons lees in 1 Sam 16 – hoe daar ‘n slegte en bose gees oor hom gekom het dat hy vir Dawid wou doodmaak… En vir ‘n tyd lank het Dawid se musiek hom rustig gemaak, maar later is sy gees oorgeneem deur wraak en kon hy nie meer die sagte musiek van Dawid verduur nie
· So stap Jesus in die sinagoge in – amper soos wat Hy in die woestyn ingestap het om versoek te word – maar dit is nie ‘n nes van demone nie of ‘n plek waar Baal aanbid is nie – dit is die sinagoge! Die plek waar die geskrifte van God gelees word…!
· Jesus kom nie op ‘n onrein gees in ‘n onrein plek af nie… Hy kom kry nie die man op ‘n bose plek nie… Hy stap nie by ‘n tronk in waar moordenaars en die skelms sit nie… Hy kom af op ‘n onrein gees in die sinagoge! (die kerk van daardie tyd) – die onrein gees is in ‘n kerkmens!
· Dit resoneer nie… in die sinagoge is YHWH immers aanbid – ‘n plek waar God woon en sy Gees heers, nie waar nie?
· Maar dit is waarop Jesus afkom… ‘n gees wat nie pas nie… ‘n gees wat nie tuishoort nie… en wat soos koning Saul, in ‘n worsteling verkeer… ‘n worsteling wat kan uitloop op iets lelik

Weerstand – ander frekwensie
· Dink mooi saam met my oor die twee Orlando’s van die week – die een is 16 Junie, Orlando Soweto – 40 jaar gelede – waar ‘n gees van haat oor ras so die oorhand van mense gekry het dat kinders koeëlbloedig doodgeskiet is – die ander Orlando van 12 Junie 2016, waar gees van haat teen gays so die oorhand gekryk het dat mense afgemaai is voor die voet… Dit is hoe dit lyk as ‘n “onrein gees” oor tyd ‘n mens se lewe in besit neem en tot uitbarsting kom!
· Ons lees hoedat die onrein gees dadelik teen Jesus weerstandig is as Hy by die sinagoge inkom: “Wat het ons met U te doen, Jesus van Nasaret? Het U gekom om ons te verdelg? Ek weet goed wie U is; U is die Heilige van God!” Maar Jesus se teenwoordigheid (frekwensie) oorweldig die onrein gees en op Jesus se bevel verlaat hy die man met die gepaardgaande stuiptrekkings (frekwensie wat glas breek)
· En so bring Jesus die gees van God terug na die heilige plek

‘n Nuwe Skitter
· So, vra jouself vandag af: watter gees is daar in my lewe? Is daar iets in my wat besig is om te broei – wat net so stadig besig is om te prut? Is daar ‘n gees in my wat teenstrydig is met die heiligheid van God se gees? Onvergewingsgesindheid? Haat? Woede? Selfbejammering? Afguns? Gierigheid?
· ‘n Onrein gees wat nie resoneer met die frekwensie van God se liefde nie… wat op pad is om in stukke te breek onder die klankgolwe van God se Gees…
· Vandag stap Jesus die sinagoge binne… Hy het gekom om die onrein gees te kom konfronteer… en nie met geweld of aggressie nie… met die sagte frekwensie van sy liefde wat deur hierdie wêreld weerklink
· Kom stel jouself bloot aan die sagte musiek van God se liefde in jou lewe… die frekwensie van Jesus se brandende omgee vir jou…
· Mag Hy jou gees kom nuut maak
· Mag jou lewe meer en meer resoneer met die golwe van God se liefde
· Mag daar ‘n nuwe skitter in jou lewe kom!
· AMEN