Bible App logo
Search Icon

Lewende Woord Centurion

6 September 2026 - Oggendiens - Wouter van der Merwe

6 September 2026 - Oggendiens - Wouter van der Merwe

Locations & Times

Lewende Woord Centurion

Cnr Adam Tas and Lyttleton road, Clubview, Centurion, 0014, South Africa

Sunday 7:00 AM

Tema: Versterk deur vreugde.
Neh 8:11, Die vreugde van die Here is ons krag
· Vreugde is meer volhoubaar as geluk!
Gesinne! Is in ons Visie van Lewende Woord Centurion, ons 2de fokus wat ons na wil uitbrei.

Gesinne is onder druk..maar Jesus was deel van ‘n gesin!
1. JY is verantwoordelik vir die vreugde van jou gesin! (in Jesus)
Josh 24:15
Spr 15:13, Spr 17:22 – Gesonde gesinne!
· ‘n Goeie plek om te begin is by julle Tafel, Deut 6:6-7, Ps128:3
2. Jou vreugde lê nie ten volle in jou gesin nie, maar in Christus!
3. Godelikke gesinne weerspieël die Koningkryk van God! Hoe?
A. Gemeenskap, Hand 2:46
B. Liefde, Joh 13:35, Kol 3:14
C. Eenheid, Ps 133:1
Mag jou tafel ‘n plek van vreugde wees waar jy en ander kan ervaar wat die kultuur van jou Huis is!
hey
hey
hey
hey

Volg die skakel om deel te word van ons LWC WhatsApp groep:


http://bit.ly/3MjeUz7
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey