The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Tygerberg Gesinskerk

Die name van God: Deel 4: EHYEH ASHER EHYEH
Diens 08h30 | 10h00 | Livestream @ YouTube 08h30 | www.youtube.com/gesinskerk
Locations & Times
Tygerberg Gesinskerk - Palm Grove Sentrum
Main Rd, Durbanville, Cape Town, 7551, South Africa
Sunday 8:30 AM
Sunday 10:00 AM
Wednesday 7:00 PM
21 Treë Dissipelskap Program
Wil jy geestelik groei? Onseker wat die volgende tree is?
Teken in by www.gesinskerk.co.za/21tree vir ons aanlyn en interaktiewe dissipelskap program.
Teken in by www.gesinskerk.co.za/21tree vir ons aanlyn en interaktiewe dissipelskap program.
Datum: Sondag 23 Augustus 2026
Tema: Die name van God: Deel 4: EHYEH ASHER EHYEH – Ek Is Wat Ek Is
Teks: Eksodus 3:1-15
Tema: Die name van God: Deel 4: EHYEH ASHER EHYEH – Ek Is Wat Ek Is
Teks: Eksodus 3:1-15
Vier eienskappe wat die naam Ehyeh Asher Ehyeh vir ons oor God leer:
WAARSKUWING:
Om die Here se Naam in Afrikaans te bid is net so heilig as om sy Hebreeuse name te bid. Pasop vir die strik om te dink jou gebed is kragtiger omdat jy God se Hebreeuse Name gebruik.
Om die Here se Naam in Afrikaans te bid is net so heilig as om sy Hebreeuse name te bid. Pasop vir die strik om te dink jou gebed is kragtiger omdat jy God se Hebreeuse Name gebruik.
Eienskap #1: Die "EK IS" bestaan uit Homself
Eksodus 3:14
Jesaja 46:1-2,4
Johannes 5:26
Eksodus 3:14
Jesaja 46:1-2,4
Johannes 5:26
Eienskap #2: Die "EK IS" bly by ons
Eksodus 3:12
Matteus 1:23
Hebreërs 13:5
Eksodus 3:12
Matteus 1:23
Hebreërs 13:5
Eienskap #3: Die "EK IS" verander nie
Maleagi 3:6
Numeri 23:19
2 Timoteus 2:13
Maleagi 3:6
Numeri 23:19
2 Timoteus 2:13
Eienskap #4: Die "EK IS" het vlees geword
Johannes 8:58
Johannes 1:14
Johannes 8:58
Johannes 1:14
“Kom ondervind en sien self dat die Here goed is!
Dit gaan goed met die mens wat by Hom skuil.”
Ps.34:9
Dit gaan goed met die mens wat by Hom skuil.”
Ps.34:9

ABSA Bank
Tjek rekening
406 895 9699
632005
Tjek rekening
406 895 9699
632005
Payfast
Indien jy nie gebruik maak van EFT's nie, kan jy ook aanlyn by PayFast bydraes.
https://www.payfast.co.za/donate/go/TygerbergGesinskerk

Luister Al Ons Preke Aanlyn
Spotify Podcast
https://open.spotify.com/show/4V3RdTmBEnSiS78r3LTdEWiTunes / Apply Music Podcast
https://podcasts.apple.com/us/podcast/tygerberg-gesinskerk-preke-prakties-doelgerig-woordvas/id961761626Social Media
Kontak Ons
E-Pos: info@gesinskerk.co.za
Kantoor: 0872555827
E-Pos: info@gesinskerk.co.za
Kantoor: 0872555827