Bible App logo
Search Icon

Tygerberg Gesinskerk

Die name van God: Deel 1: Elohim

Die name van God: Deel 1: Elohim

Diens 08h30 | 10h00 | Livestream @ YouTube 08h30 | www.youtube.com/gesinskerk

Locations & Times

Tygerberg Gesinskerk - Palm Grove Sentrum

Main Rd, Durbanville, Cape Town, 7551, South Africa

Sunday 8:30 AM

Sunday 10:00 AM

Wednesday 7:00 PM

21 Treë Dissipelskap Program

Wil jy geestelik groei? Onseker wat die volgende tree is?
Teken in by www.gesinskerk.co.za/21tree vir ons aanlyn en interaktiewe dissipelskap program.
Datum: Sondag 2 Augustus 2026
Tema: Die name van God: Deel 1: Elohim
Teks: Genesis 1:1-7 (2020)
Ons God is die Skepper God – Alles behoort aan Hom!
Die Vader skep (Deut 32:6)
Die Here Jesus skep (Joh 1:1-3)
Die Heilige Gees skep (Job 33:4)
WAARSKUWING:
Om die Here se Naam in Afrikaans te bid is net so heilig as om sy Hebreeuse name te bid. Pasop vir die strik om te dink jou gebed is kragtiger omdat jy God se Hebreeuse Name gebruik.
4 Belangrike opmerkings oor Elohim
#1: Elohim – Hy is Drie in Een
Gen 1:26
#2: Elohim – Hy is die Enigste God
Jes 45:5
#3: Elohim – Hy is die Ware God
Jer 10:10
#4: Elohim – Hy is `n Verhoudings God
Gen 1:26
“Kom ondervind en sien self dat die Here goed is!
Dit gaan goed met die mens wat by Hom skuil.”
Ps.34:9
hey

Yoco Aanlyn Bydrae

Jy kan aanlyn met Yoco bydraes maak
https://pay.yoco.com/gesinskerk
ABSA Bank
Tjek rekening
406 895 9699
632005

Payfast

Indien jy nie gebruik maak van EFT's nie, kan jy ook aanlyn by PayFast bydraes.
https://www.payfast.co.za/donate/go/TygerbergGesinskerk
hey
hey
Luister Al Ons Preke Aanlyn
Social Media
Kontak Ons

E-Pos: info@gesinskerk.co.za
Kantoor: 0872555827