Bible App logo
Search Icon

Ned.Geref.Kerk Edenvale

Program vir die week 2 - 8 Augustus 2026

Program vir die week 2 - 8 Augustus 2026

2 - 8 Augustus 2026 Die AANLYN skakel vir die Erediens is ingesluit in die Program vir die week

Locations & Times

NGKerk Edenvale 53 7th Ave Edenvale

Friday 8:38 AM

hey

YouTube skakel na You Tube skakel na die Erediens - Klik op die blou skakel om die diens te volg

Preek-reeks uit Matteus 5:3-12 - "Kenmerke van 'n lewe totaal en al gefokus op Jesus..." Teksvers en tema: Matteus 5:4 - 'n Lewe geleef met Goddelike treur en genade troos...
https://youtube.com/live/rdOoPqDEUKg?feature=share
hey
hey
hey
Voorbidding:
Hester Erasmus - in ICU in Linksfield Hospitaal
Alta Wait - Herstel na skouer-vervanging
Rosa Du Plessis
Robbie Robinson
Wilma van der Merwe herstel na 'n operasie.
Wally Breytenbach
Andre Stone
Retha Wright
Lincon Jonker
Etienne Matthey
hey
hey
hey
hey

Toemaar, Jesus is daar.

Toemaar, Jesus is daar.

U offergawe per Snapscan

Baie dankie vir u getroue bydrae. U kan gebruik maak van die Snapscan skakel om u bydrae te maak. Klik op die skakel om u bydrae te maak. Die skakel sal die Snapscan toepassing(App) oopmaak op u toestel. Volg die instruksies om u bydrae te maak. Indien die toepassing nog nie op u toestel is nie sal U gevra word om Snapscan te installeer op u toestel. Volg die instruksies vir installasie. Baie dankie!
https://pos.snapscan.io/qr/PXMP3826