Bible App logo
Search Icon

NG Jubilaté

Erediens Sondag 28 Junie 2026 - Die NAZAR - ʼn bose oog en die goeie oog!

Erediens Sondag 28 Junie 2026 - Die NAZAR - ʼn bose oog en die goeie oog!

Welkom by die geleentheid. Prediker: Ds. Christo Nel Tema: Die NAZAR- ʼn bose oog en die goeie oog! Teks: Lukas 11:33-36

Locations & Times

NG Jubilaté

5 Reaper St, Farrarmere, Benoni, 1501, South Africa

Sunday 8:00 AM

Baie Welkom by die diens

Welkom by vanoggend se erediens. Ons is bly dat jy hier saam met ons kuier.
Prediker: Ds. Christo Nel
Tema: Die NAZAR- ʼn bose oog en die goeie oog!
Teks: Lukas 11:33-36

Youtube Uitsending

Hier kan jy die Erediens saam volg. Subscribe gerus op die kanaal en druk die "klokkie" op die blad om 'n kennisgeweing te ontvang elke keer wat ons 'n nuwe video oplaai!
https://www.youtube.com/c/JubilateGemeente
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey

Kollekte en bydraes

Baie dankie vir elkeen wat steeds gee. Hier kan u die zapper skakel gebruik om so ook u bydrae te gee. U kan ook gebruik maak van EFT's na die volgende rekening:ABSA Bank. Rek no. 408 415 3209. Tak kode. 632 005
https://zapper.com/url/TvMz1pTMh7

Vrede vir julle!

Dankie dat jy vanoggend deel was van die geleentheid.
Mag jy 'n geseënde week verder hê.