The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
NG Jubilaté

Erediens Sondag 14 Junie 2026 - Wat gebeur na hierdie lewe? - ʼn Bybelse antwoord!
Welkom by die geleentheid. Prediker: Ds. Christo Nel Tema: Wat gebeur na hierdie lewe? - ʼn Bybelse antwoord! Teks: Luk 23:39–43 • Mark. 9:2–8 • 1Tess 4:13–18 • 1 Kor. 15:42–44
Locations & Times
NG Jubilaté
5 Reaper St, Farrarmere, Benoni, 1501, South Africa
Sunday 8:00 AM
Baie Welkom by die diens
Welkom by vanoggend se erediens. Ons is bly dat jy hier saam met ons kuier.
Prediker: Ds. Christo Nel
Tema: Wat gebeur na hierdie lewe? - ʼn Bybelse antwoord!
Teks: Luk 23:39–43 • Mark. 9:2–8 • 1Tess 4:13–18 • 1 Kor. 15:42–44
Prediker: Ds. Christo Nel
Tema: Wat gebeur na hierdie lewe? - ʼn Bybelse antwoord!
Teks: Luk 23:39–43 • Mark. 9:2–8 • 1Tess 4:13–18 • 1 Kor. 15:42–44
Youtube Uitsending
Hier kan jy die Erediens saam volg. Subscribe gerus op die kanaal en druk die "klokkie" op die blad om 'n kennisgeweing te ontvang elke keer wat ons 'n nuwe video oplaai!
https://www.youtube.com/c/JubilateGemeente





Kollekte en bydraes
Baie dankie vir elkeen wat steeds gee. Hier kan u die zapper skakel gebruik om so ook u bydrae te gee. U kan ook gebruik maak van EFT's na die volgende rekening:ABSA Bank. Rek no. 408 415 3209. Tak kode. 632 005
https://zapper.com/url/TvMz1pTMh7Vrede vir julle!
Dankie dat jy vanoggend deel was van die geleentheid.
Mag jy 'n geseënde week verder hê.
Mag jy 'n geseënde week verder hê.