The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Ned.Geref.Kerk Edenvale

Program vir die week 6 - 13 Junie 2026
6 - 13 Junie 2026 Die AANLYN skakel vir die Erediens is ingesluit in die Program vir die week
Locations & Times
NGKerk Edenvale 53 7th Ave Edenvale
Friday 11:12 AM

YouTube skakel na You Tube skakel na die Erediens - Klik op die blou skakel om die diens te volg
Matteus 6:9-13 "Here leer ons bid..." (Die Ons Vader Gebed)
https://youtube.com/live/7JdRSawJemw?feature=share

Voorbidding:
Darelle Le Grange - hoë bloeddruk
Wilma van der Merwe herstel na 'n operasie.
Adelaide Beyleveld herstel na 'n knieg-vervanging
Wally Breytenbach in die ICU in Glynwood Hospitaal
Lodewyk Wilke herstel na 'n knieg-vervanging
Andre Stone
Retha Wright
Hester Erasmus
Lincon Jonker
Etienne Matthey
Darelle Le Grange - hoë bloeddruk
Wilma van der Merwe herstel na 'n operasie.
Adelaide Beyleveld herstel na 'n knieg-vervanging
Wally Breytenbach in die ICU in Glynwood Hospitaal
Lodewyk Wilke herstel na 'n knieg-vervanging
Andre Stone
Retha Wright
Hester Erasmus
Lincon Jonker
Etienne Matthey




U offergawe per Snapscan
Baie dankie vir u getroue bydrae. U kan gebruik maak van die Snapscan skakel om u bydrae te maak. Klik op die skakel om u bydrae te maak. Die skakel sal die Snapscan toepassing(App) oopmaak op u toestel. Volg die instruksies om u bydrae te maak. Indien die toepassing nog nie op u toestel is nie sal U gevra word om Snapscan te installeer op u toestel. Volg die instruksies vir installasie. Baie dankie!
https://pos.snapscan.io/qr/PXMP3826