Bible App logo
Search Icon

NG Jubilaté

Erediens Sondag 7 Junie 2026 - Genade onbeskryflik groot

Erediens Sondag 7 Junie 2026 - Genade onbeskryflik groot

Welkom by die geleentheid. Prediker: Ds. Waldo Niemandt Tema: Genade onbeskryflik groot Teks: 1 Kor 15:1-11

Locations & Times

NG Jubilaté

5 Reaper St, Farrarmere, Benoni, 1501, South Africa

Sunday 8:00 AM

Baie Welkom by die diens

Welkom by vanoggend se erediens. Ons is bly dat jy hier saam met ons kuier.
Prediker: Ds. Waldo Niemandt
Tema: Genade onbeskryflik groot
Teks: 1 Kor 15:1-11

Youtube Uitsending

Hier kan jy die Erediens saam volg. Subscribe gerus op die kanaal en druk die "klokkie" op die blad om 'n kennisgeweing te ontvang elke keer wat ons 'n nuwe video oplaai!
https://www.youtube.com/c/JubilateGemeente
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey

Kollekte en bydraes

Baie dankie vir elkeen wat steeds gee. Hier kan u die zapper skakel gebruik om so ook u bydrae te gee. U kan ook gebruik maak van EFT's na die volgende rekening:ABSA Bank. Rek no. 408 415 3209. Tak kode. 632 005
https://zapper.com/url/TvMz1pTMh7

Vrede vir julle!

Dankie dat jy vanoggend deel was van die geleentheid.
Mag jy 'n geseënde week verder hê.