YouVersion Logo
Search Icon

Ned.Geref.Kerk Edenvale

Program vir die week  22 - 28 Februarie 2026

Program vir die week 22 - 28 Februarie 2026

22 - 28 Februarie 2026 Die AANLYN skakel vir die Erediens is ingesluit in die Program vir die week

Locations & Times

NGKerk Edenvale 53 7th Ave Edenvale

Friday 10:41 AM

hey

YouTube skakel na You Tube skakel na die Erediens - Klik op die blou skakel om die diens te volg

Psalm 32 Sit jou vrag neer...
https://youtube.com/live/YicHgdH9dsM?feature=share
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
Voorbidding:
Andre Stone
Pierre De Villiers (Swaer van Marnus Strydom) het tans geelsig as gevolg van 'n prosedure wat hy vir kanker moes ondergaan.
Retha Wright
Hester Erasmus
Lincon Jonker
Etienne Matthey

U offergawe per Snapscan

Baie dankie vir u getroue bydrae. U kan gebruik maak van die Snapscan skakel om u bydrae te maak. Klik op die skakel om u bydrae te maak. Die skakel sal die Snapscan toepassing(App) oopmaak op u toestel. Volg die instruksies om u bydrae te maak. Indien die toepassing nog nie op u toestel is nie sal U gevra word om Snapscan te installeer op u toestel. Volg die instruksies vir installasie. Baie dankie!
https://pos.snapscan.io/qr/PXMP3826

Wat Jesus Gesê Het Oor Sondebelydenis

Wat Jesus Gesê Het Oor Sondebelydenis