The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
AGS Deo Doxa

I Am JOHN (2) (2) (2)
Come and See... (Chris Gerber 23 September 2018)
Locations & Times
AGS Oase JBay
Dolly Varden St, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, South Africa
Sunday 8:30 AM

GELOOF
Jesus verskyn aan sy dissipels
(Matt 28:16–20; Mark 16:14–18; Luk 24:36–49)
19 Daardie Sondagaand was die dissipels bymekaar. Alhoewel die deure gesluit was omdat hulle bang was vir die Jode, het Jesus gekom en tussen hulle gaan staan en vir hulle gesê: “Vrede vir julle!”
* DIE HERE SE BEGEERTE VIR ONS IS OM VREES MET VREDE TE VERVANG.
* DIT GEBEUR SLEGS IN SY TEENWOORDIGHEID.
* SONDER DIE TEENWOORDIGHEID VAN DIE HEILIGE GEES SUKKEL ONS OM VREDE TE HÊ IN HIERDIE WÊRELD.
* JESUS HET DIE VERMOË OM VERBY DIE GESLOTE PLEKKE IN ONS LEWENS EN HARTE TE KOM! HY WORD NIE GESTOP DEUR DIE DINGE WAT ONS “TOESLUIT” NIE, HY BREEK VERBY DIT!
Hebrews 4:12–13 (The Message) 12–13 God means what he says. What he says goes. His powerful Word is sharp as a surgeon’s scalpel, cutting through everything, whether doubt or defense, laying us open to listen and obey. Nothing and no one is impervious to God’s Word. We can’t get away from it—no matter what.
20Nadat Hy dit gesê het, wys Hy sy hande en sy sy vir hulle. Die dissipels was baie bly toe hulle die Here sien.

* EEN MANIER OM TE WEET DAT DIE TEENWOORDIGHEID VAN DIE HEILIGE GEES BY MY IS, IS BLYDSKAP! DIS OOK HOEKOM ONS ‘CELEBRATE’ EN ONS BYEENKOMSTE ‘FEESDIENSTE’ NOEM!
21“Vrede vir julle!” sê Hy weer vir hulle. “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.”
22Nadat Hy dit gesê het, blaas Hy oor hulle en sê: “Ontvang die Heilige Gees! 23As julle vir mense hulle sondes vergewe, word dit hulle deur God vergewe; as julle dit nie vergewe nie, word dit nie deur God vergewe nie.”

Our Lord’s breathing upon them reminds us of Gen. 2:7, when God breathed life into Adam, and also of 2 Tim. 3:16, where “inspiration” means “God-breathed.” This action was personal and individual, giving them the spiritual power and discernment they would need to fulfill His commission. Wiersbe, W. W. (1992). Wiersbe’s expository outlines on the New Testament (p. 267). Wheaton, IL: Victor Books.
24Tomas, wat ook Didimus genoem is, een van die twaalf, was nie by die dissipels toe Jesus gekom het nie. 25Die ander dissipels sê toe vir hom: “Ons het die Here gesien!”
Maar hy sê vir hulle: “As ek nie die merke van die spykers in sy hande sien en my vinger in die merke van die spykers steek en my hand in sy sy steek nie, sal ek nooit glo nie.”

Jesus en Tomas
Ag dae later was Jesus se dissipels weer bymekaar, en Tomas was by hulle. Hoewel die deure gesluit was, het Jesus gekom en tussen hulle gaan staan en gesê: “Vrede vir julle!” Daarna sê Hy vir Tomas: “Bring jou vinger hier en kyk na my hande; en bring jou hand en steek hom in my sy; en moenie langer ongelowig wees nie, maar wees gelowig.” En Tomas sê vir Hom: “My Here en my God!” Toe sê Jesus vir hom: “Glo jy nou omdat jy My sien? Gelukkig is dié wat nie gesien het nie en tog glo.” Jesus het nog baie ander wondertekens, wat nie in hierdie boek beskrywe is nie, voor sy dissipels gedoen. Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in sy Naam die lewe kan hê.
JOHANNES 20:26-31 AFR83
HIER IS ’N PAAR GOED WAT IN PLEK GESIT WORD DEUR JESUS VIR ONS MISSIE VORENTOE:
* GELOOF IS DIE WEG NA REDDING EN KRAG.
* JESUS GAAN NA DIE VADER EN GEE ONS DIE HEILIGE GEES AS ONS TEENWOORDIGE KRAG EN VREDE OP AARDE, OOK WAARBORG VAN DIE EWIGE PRYS.
* DIE HEILIGE GEES “BLAAS” OOR ONS DIE OOMBLIK WANNEER GELOOF MY REDDING EN ROEPING AKTIVEER.
Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie. Dit is immers vanweë hulle geloof dat daar oor die mense van die ou tyd met soveel lof getuig is. Omdat ons glo, weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is: die sigbare dinge het dus nie ontstaan uit iets wat ons sien nie.
HEBREËRS 11:1-3 AFR83
HEBREËRS 11:1-3 AFR83