YouVersion Logo
Search Icon

Ned.Geref.Kerk Edenvale

Program vir die week  25 - 31 Januarie 2026.

Program vir die week 25 - 31 Januarie 2026.

25 - 31 Januarie 2026 Die AANLYN skakel vir die Erediens is ingesluit in die Program vir die week

Locations & Times

NGKerk Edenvale 53 7th Ave Edenvale

Friday 10:10 AM

hey

YouTube skakel na You Tube skakel na die Erediens - Klik op die blou skakel om die diens te volg

Openbaring 2:1-7 "Keer terug na jou eerste liefde..."
https://youtube.com/live/r7Y91Iw4GL8?feature=share
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
Voorbidding:
Yvette Bester herstel na knieg vervanging
Andre Stone
Pierre De Villiers (Swaer van Marnus Strydom) het tans geelsig as gevolg van 'n prosedure wat hy vir kanker moes ondergaan.
Retha Wright
Hester Erasmus
Lincon Jonker
Basie Vorster
Lizette van Zyl
Etienne Matthey

U offergawe per Snapscan

Baie dankie vir u getroue bydrae. U kan gebruik maak van die Snapscan skakel om u bydrae te maak. Klik op die skakel om u bydrae te maak. Die skakel sal die Snapscan toepassing(App) oopmaak op u toestel. Volg die instruksies om u bydrae te maak. Indien die toepassing nog nie op u toestel is nie sal U gevra word om Snapscan te installeer op u toestel. Volg die instruksies vir installasie. Baie dankie!
https://pos.snapscan.io/qr/PXMP3826

Hoe Om Terug Te Keer Na God

Hoe Om Terug Te Keer Na God