The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Dei Gratia
![ELKE TAFEL - Reeks[1] - Die Here Dek Die Tafel](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2F1440x810%2Fhttps%3A%2F%2Fs3-us-west-2.amazonaws.com%2Fmushroom-event-images-prod%2F6092835-1767984230972.jpg&w=3840&q=75)
ELKE TAFEL - Reeks[1] - Die Here Dek Die Tafel
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM

ELKE TAFEL
If we were to make the table the most sacred object of furniture in every home, in every church, in every community, our faith would quickly regain its power, and our world would quickly become a better place. The table is the place where identity is born—the place where the story of our lives is retold, re-minded, and relived.” - Len Sweet

“DIE HERE DEK DIE TAFEL”
Die Here se Tafel is ’n plek van ontmoeting met Hom en ontdekking van Hom en jou plek by Hom.
Matt 26:26–28 [nlv]
Terwyl hulle besig was om te eet, neem Jesus brood en vra God se seën daarop. Toe breek Hy dit in stukke en gee dit aan sy dissipels met die woorde: “Neem en eet dit.
Dit is my liggaam.”
Terwyl hulle besig was om te eet, neem Jesus brood en vra God se seën daarop. Toe breek Hy dit in stukke en gee dit aan sy dissipels met die woorde: “Neem en eet dit.
Dit is my liggaam.”
Matt 4:4 [nlv] ‘’n Mens het meer as brood nodig om van te lewe. Wat jy eintlik nodig het, is om te leef van elke woord uit God se mond.’”
Matt 6:11 [nlv] Gee ons die porsie brood wat ons vir vandag nodig het.
Joh 6:32–37 “Ek is die brood wat lewe gee… Wie na My toe kom, sal nooit weer honger word nie.”
1 Kor 10:17 [nlv] Omdat ons almal aandeel aan een en dieselfde brood kry, maak ons almal saam, al is ons baie mense, een liggaam uit.
Matt 26:26–28 [nlv]
En Hy het die beker geneem en God daarvoor gedank.
Hy het dit aan hulle gegee met die woorde: “Drink almal daaruit, want dit is my bloed wat die verbond tussen God en sy volk verseël.
Dit word vir baie vergiet sodat hulle sondes vergewe kan word.

“Drink almal daaruit… dit is my bloed…”
ONS HET PLEK BY SY TAFEL
Ons het nodig om ons plek by hierdie tafel met erns in te neem
Open 3:20 [nlv] Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As jy my stem herken en die deur oopmaak, sal Ek na jou toe ingaan en ons sal die feesete saam geniet.
Die Fees wat Hy nooi
Jesus is die kern, die middel, die betekenis van die Tafel.
Jesus is die kern, die middel, die betekenis van die Tafel.
Die tafel is nie net vir sonskyndae nie. Dit is nie ‘n belofte dat daar nie moeilike tye gaan wees nie.
“Ek dek ’n tafel in jou omstandighede.”
Doen die tafel
Ons sterf soms van honger met ’n gedekte tafel.
Jesus Ek Kom