YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

Eindig Sterk - Begin Sterk

Eindig Sterk - Begin Sterk

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

'n Goeie begin
...en ‘n sterk einde
(1) Stay In

Johannes 15: 4
Julle moet in My bly en Ek in julle. 'n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as hy nie aan die wingerdstok bly nie; en so julle ook nie as julle nie in My bly nie.

Josua 1: 8
'Hierdie wetboek moet die rigsnoer wees vir alles wat jy sê. Oordink dit dag en nag en sorg dat jy alles uitvoer wat daarin geskryf staan. Dan sal jy slaag in wat jy moet doen, jy sal voorspoedig wees.
Johannes 17: 21
‘Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle ook in Ons mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.’

(2) Stay close

Spreuke 18: 24
'Maats kan jou breek, maar daar kan ook 'n vriend wees wat nader is as 'n broer.'

Spreuke 27: 17
Yster slyp yster, vriende vorm mekaar.

(3) Stay away

Josef en Dawid as voorbeeld

Jakobus 1 verse 14 en 15
Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood.

4) Stay alert
Efesiërs 6 vers 18
'Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges.'

Francis Bacon
Satan is a gentleman, a charming fellow with immense power, subtlety, and thousands of years of experience. His chief aim, of course is to injure the God against he once rebelled. To accomplish this, Satan misrepresents the Creator to his creatures.

Ten slotte
- STAY IN
- STAY CLOSE
- STAY AWAY
- STAY ALERT