YouVersion Logo
Search Icon

LewenSentrum Gemeente Alberton

DIE KARAKTERS VAN KERSFEES - WATTER ROL SPEEL JY IN DIE KERSVERHAAL? (2)

DIE KARAKTERS VAN KERSFEES - WATTER ROL SPEEL JY IN DIE KERSVERHAAL? (2)

Morné Kruger (vm)

Locations & Times

Alberton LewenSentrum

2A Clairette St, Alberton, 1448, South Africa

Sunday 9:00 AM

Live streaming

Volg ons nou op 'Live Streaming"
http://in.kerk.org.za/
Luk. 17:11-19 Verhaal van die tien melaatses.
1 Konings 18:43-45a (AFR53)
Daarop sê hy vir sy dienaar: Klim tog op, kyk uit na die see. En hy het opgeklim en uitgekyk en geroep: Daar is niks nie. Toe sê hy: Gaan weer - sewe maal. En die sewende maal roep hy: Daar gaan ʼn wolkie soos ʼn man se hand op uit die see. Toe sê hy: Gaan op, sê vir Agab: Span in en trek af, dat die reën jou nie terughou nie. En in ʼn oogwink was die hemel swart van wolke en wind, en ʼn groot reën het gekom; ...
Josua 4:6b (AFR53)
Wat beteken hierdie klippe vir julle?
:7b … daarom is hierdie klippe as ʼn aandenking vir die kinders van Israel vir altyd.

· Gen. 8:20 Noag bou ʼn altaar.
· Gen. 12:7 Abraham bou ʼn altaar.
· Gen. 35:1-3 Jakob bou ʼn altaar by Bethel.
· Ex. 17:14-16 Moses bou ʼn altaar na oorwinning oor Amalek.
· Rig. 6:24 Gideon bou ʼn altaar.
· 1 Sam. 7:12 Samuel bou ʼn altaar.
· 1 Kon. 18:30-32 Elia herbou die altaar.

Finansiële Bydrae

Klik gerus op die skakel vir die verskillende maniere waarop jy kan bydrae.
https://lewensentrum.org.za/in-kerk/bydraes/
Vir persoonlike gebed, skakel gerus
Sondae tussen 11:00-12:00 - (011) 867 7244 ; of
Noodnommer - 079 524 7945