Dei Gratia
HERSTEL - Die kuns van afsluiting
Oggensbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
“THE ILLITERATE OF THE 21ST CENTURY WILL NOT BE THOSE WHO CANNOT READ OR WRITE, BUT THOSE WHO CANNOT LEARN, UNLEARN, AND RELEARN.”
HER - STEL
HER- STEL SE PRIMERE AKSIE IS: STOP
HER- STEL SE PRIMERE AKSIE IS: STOP
LUK 9:23–25 [NLV]
TOE HET HY VIR DIE SKARE GESÊ: “AS ENIGEEN VAN JULLE MY DISSIPEL WIL WORD, MOET JY JOU SELFSUGTIGE AMBISIE AFLÊ, ELKE DAG JOU KRUIS OPNEEM EN MY VOLG.
AS JY JOU LEWE VIR JOUSELF WIL HOU, SAL JY DIT VERLOOR. MAAR AS JY JOU LEWE VIR MY OPGEE, SAL JY WARE LEWE VIND.
EN HOE SAL JY DAARBY BAAT AS JY DIE HELE WÊRELD WEN, MAAR JOU EIE SIEL IN DIE PROSES VERLOOR?

MATT 22:37–39 [NLV]
JESUS SE ANTWOORD WAS: “‘JY MOET DIE HERE JOU GOD LIEFHÊ MET JOU HELE HART EN MET JOU HELE SIEL EN MET JOU HELE VERSTAND.’
DIT IS DIE EERSTE EN BELANGRIKSTE OPDRAG.
DIE TWEEDE, EWE BELANGRIKE OPDRAG IS: ‘JY MOET JOU NAASTE LIEFHÊ SOOS JOUSELF.’

MAAK BINNEKANT SKOON
CELEBRATE JOU WENNE
KYK VORENTOE
- ‘N LEUN WAT GEGLO WORD AS WAARHEID SAL DIE EFFEK HÊ ASOF DIT WAAR IS VIR JOU LEWE

AS JY NIE GAAN HER-STEL, GAAN JY BY DIE GEBROKE BEKENDE BLY
DIE ENIGSTE REDE HOEKOM JY NIE DIE LEWE LEEF WAT JY EINTLIK WIL LEEF NIE, IS OMDAT JY DAG VIR DAG AANHOU OM DIE LEWE TE VOED WAT JY NIE WIL LEEF NIE.
LEER DIE LESSE
GOD SAVED MY SOUL OUT OF THE DARK, I WAS BOUGHT TO BE HERE NOW – I AM NOT GOING BACK TO THE LIFE THAT BURIED ME

HEELHEID
- AS JY NIE HEELMAAK WAT SKADE AAN JOU GEDOEN HET NIE SAL JY BLOEI OP MENSE WAT JOU NIE GESNY HET NIE
- DAAR IS ‘N OOMBLIK WANNEER JY AS MENS BESEF NIEMAND KOM JOU RED NIE, BEHALWE DIE HERE, EN DAN WORD JY HER STEL

2 KOR 5:17 [NLV]
DAAROM – IEMAND WAT ÉÉN IS MET CHRISTUS, IS ’N NUWE SKEPPING. DIE OU DINGE IS VERBY, KYK, DIE NUWE IS HIER!

HER STEL
IF YOU FAIL TO PLAN – YOU PLAN TO FAIL
IF YOU FAIL TO PLAN – YOU PLAN TO FAIL
ROM 12:1–2 [NNT]
MY LIEWE FAMILIE IN DIE HERE, JULLE WEET HOE BAIE GOD VIR JULLE OMGEE. DAAROM PLEIT EK BY JULLE OM JULLESELF AS LEWENDE OFFERS AAN GOD TE GEE. LEEF VOLKOME TOEGEWYD AAN HOM. LEEF SLEGS VIR SY APPLOUS EN GOEDKEURING. DAN AANBID JULLE GOD REG.
MOENIE DAT HIERDIE HUIDIGE TYDSGEES WEN IN JULLE LEWE NIE. MOENIE DAT DIT JULLE GEDRAG BEPAAL NIE. LAAT TOE DAT GOD JULLE MANIER VAN DINK VERANDER EN NUUT MAAK. DAN SAL JULLE LEWE 'N NUWE KOERS INSLAAN. DAN SAL JULLE KAN ONDERSKEI WAT DIE WIL VAN GOD IS.
JULLE SAL WEET WAT IS GOED IN SY OË. JULLE SAL WEET WAT MAAK GOD SE HART REGTIG BLY. JULLE SAL OOK WEET WAT IS REG EN VOLMAAK IN SY TEENWOORDIGHEID.