Dei Gratia
LEEF INVLOEDRYK Liefde Doen[4] - Regte Skaal
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
ONS SKAAL
- DIE MEETWERK IS DIE HERE S’N
- DIE MEETWERK IS DIE HERE S’N
GELOOF IN DIE EEN WAT ONS STUUR
- HOE LYK DIE KONINKRYK SE MEETINSTRUMENT DAN AS “LIEFDE DOEN” LEI TOT ‘N INVLOEDRYKE LEWE?
- WAT EK TOT DUSVER OOR MY GELOOF KOM LEER HET, IS DAT JESUS NOOIT IEMAND GEVRA HET OM DIT VEILIG TE SPEEL NIE.

LUK 6:36–38 [NLV]
JULLE MOET BARMHARTIG WEES SOOS JULLE VADER BARMHARTIG IS.”
“HOU OP OM ANDER TE OORDEEL, EN JULLE SAL NIE GEOORDEEL WORD NIE. HOU OP OM ANDER TE KRITISEER, EN JULLE SAL NIE GEKRITISEER WORD NIE. AS JULLE ANDER VERGEWE, SAL JULLE VERGEWE WORD.
AS JULLE GEE, SAL JULLE ONTVANG. JULLE GAWE SAL NA JULLE TERUGKOM IN VOLLE MAAT, INGESTAMP, GESKUD OM PLEK VIR MEER TE MAAK, TOT OORLOPENS TOE VOL.
MET WATTER MAAT JULLE OOK AL MEET – KLEIN OF GROOT – DIT SAL GEBRUIK WORD OM TE MEET WAT JULLE SAL TERUG ONTVANG.”

SAAI HOOP
- OM BETROKKE TE WEES IS 'N MANIER VAN LEWE DOEN, 'N MANIER VAN LEWE EN LIEFHÊ.

MARKUS 4:30 - 32
30 “WAARMEE KAN EK DIE KONINGSHEERSKAPPY VAN GOD VERGELYK?” HET JESUS GEVRA. “EN MET WATTER GELYKENIS SAL ONS DIT TOELIG?
31 “DIS SOOS ’N MOSTERDSAADJIE WAT WEL DIE KLEINSTE VAN ALLE SADE IS,
32 MAAR NADAT DIT GEPLANT IS, SKIET DIT OP EN WORD GROTER AS AL DIE PLANTE IN DIE TUIN. DIT MAAK TAKKE WAT SO GROOT WORD DAT DIE VOËLS VEILIG DAARIN KAN KOM NES MAAK.”

IN DIE KONINKRYK VAT GOD DIE GEWONE EN MAAK DIT BUITENGEWOON
SÊ JA!
2 KOR 9:6-9 [NLV]
6 WIE SUINIG SAAI, SAL KARIG OES; WIE RUIMHARTIG SAAI, SAL VOLOP OES.
7 ELKEEN MOET GEE SOOS HY IN SY HART BESLUIT HET, NIE UIT SPYT OF DWANG NIE, WANT GOD HET DIE BLYMOEDIGE GEWER LIEF.
8 EN GOD IS IN STAAT OM AAN JULLE ELKE GAWE IN OORVLOED TE GEE SO-DAT JULLE IN ELKE OPSIG ALTYD VAN ALLES GENOEG KAN HÊ ÉN OOK NOG OORVLOEDIG KAN WEES IN ELKE GOEIE WERK.
9 SOOS DAAR GESKRYF STAAN: “HY HET UITGEDEEL EN GEGEE AAN DIE ARMES; SY GOEDHARTIGHEID BLY VIR ALTYD STAAN.”

GOD SE SKAAL
- OM TE GEE MAAK NIE MY SKAAL LEEG NIE
- OM TE GEE MAAK NIE MY SKAAL LEEG NIE
2 KOR 9:10–15 [NNV]
10 DIT IS GOD WAT SAAD VOORSIEN VIR ELKEEN WAT SAAI. DIT IS HY WAT BROOD GEE OM TE EET. DIT IS HY WAT JULLE OOK OP DIESELFDE MANIERE SAL HELP MET ALLES WAT JULLE NODIG HET.
HY SAL VIR JULLE SAAD GEE. EN HY SAL DIT NOG BAIE MEER LAAT WORD. HY SAL SORG VIR ‘N GROOT OES OP AL DIE GOEIE DINGE WAT JULLE HIERMEE DOEN. HY SAL JULLE GEREGTIGHEID BAIE LAAT GROEI.
11 GOD SAL JULLE RYK MAAK OP ELKE MOONTLIKE MANIER SODAT JULLE ALTYD VRYGEWIG KAN WEES. WANNEER ONS LATER HIERDIE GESKENK VAN JULLE IN JERUSALEM GAAN OORHANDIG, SAL ALMAL DAAR GROOT DANK AAN GOD BRING.
12 HIERDIE BEDIENING WAARMEE JULLE GOD SE MENSE IN JERUSALEM DIEN, SAL AL HULLE NOOD AANSPREEK. DIT SAL OOK LEI TOT 'N STORTVLOED VAN DANKGEBEDE AAN GOD.
13 HIERDIE LIEFDESDIENS VAN JULLE SAL MAAK DAT HULLE GOD OOR EN OOR LOOF EN DANK HULLE SAL VIR HOM DANKIE SÊ OMDAT JULLE JULLE GELOOF IN CHRISTUS PRAKTIES UITLEEF JULLE GLO JULLE EIE BELYDENIS DAT CHRISTUS SE GOEIE NUUS DIE WAARHEID IS
HULLE SAL OOK VIR GOD DANKIE SÊ VIR JULLE VRYGEWIGHEID. EN DAT JULLE HIERDIE GESKENK VRYWILLIG DEEL MET HULLE, EN SOMMER OOK MET ALMAL. DIT WYS JULLE IS REGTIG EEN IN DIE HERE
14 HULLE SAL GRAAG OOK VIR JULLE BID. HULLE SAL JULLE GRAAG WIL SIEN, WANT HULLE SIEN GOD SE OORVLOEDIGE GOEDHEID IN JULLE LEWENS RAAK.
15 'N GROOT DANKIE AAN GOD! LOF AAN HOM VIR HIERDIE GESKENK WAT TE GROOT IS OM IN WOORDE TE BESKRYF!

2 KOR 9:10-11 [NNV]
DIT IS GOD WAT SAAD VOORSIEN VIR ELKEEN WAT SAAI. DIT IS HY WAT BROOD GEE OM TE EET. DIT IS HY WAT JULLE OOK OP DIESELFDE MANIERE SAL HELP MET ALLES WAT JULLE NODIG HET. HY SAL VIR JULLE SAAD GEE. EN HY SAL DIT NOG BAIE MEER LAAT WORD. HY SAL SORG VIR N GROOT OES OP AL DIE GOEIE DINGE WAT JULLE HIERMEE DOEN. HY SAL JULLE GEREGTIGHEID BAIE LAAT GROEI.