Dei Gratia
LEEF INVLOEDRYK Liefde Doen[3] - Onverdienstelik
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
WIE IS GOD – JESAJA 6: 1-3
IN DIE JAAR VAN KONING USSIA SE DOOD HET EK DIE HERE GESIEN. HY HET OP 'N BAIE HOË TROON GESIT, EN DIE ONDERSTE VAN SY KLEED HET DIE TEMPEL GEVUL. BY HOM WAS DAAR SERAFS OM HOM TE DIEN…
DIE SERAFS HET MEKAAR TELKENS TOEGEROEP:
“HEILIG, HEILIG, HEILIG IS DIE HERE DIE ALMAGTIGE!”

EFESIËRS 1: 4-5
SO HET HY, NOG VOORDAT DIE WÊRELD GESKEP IS, ONS IN CHRISTUS UITVERKIES OM HEILIG EN ONBERISPELIK VOOR HOM TE WEES. IN SY LIEFDE HET HY ONS, VOLGENS SY GENADIGE BESKIKKING, TOE OOK AL DAARVOOR BESTEM OM DEUR JESUS CHRISTUS SY KINDERS TE WEES.

2 KORINTIËRS 5: 21
CHRISTUS WAS SONDER SONDE, MAAR GOD HET HOM IN ONS PLEK AS SONDAAR BEHANDEL SODAT ONS, DEUR ONS EENHEID MET CHRISTUS, DEUR GOD VRYGESPREEK KAN WEES.

MAAR DAN… ‘N GROOT MAAR:
- JY IS NIE ‘N DAMWAL NIE, MAAR ‘N KANAAL!

JESUS SE VOORBEELD:
- SAGGEUS
- MATTEUS
- DINK AAN DIE JOHANNES 4 EN DIE JOHANNES 8 VROUE

DINK AAN JESUS SE GESLAGSREGISTER:
- RAGAB
- MANASSE
- DAWID
- RAGAB
- MANASSE
- DAWID
HOE? PRAKTIES:
- BORD KOS
- KLERE/KOMBERS
- KOUE WATER
- EMPATIE / LIEFDE / OMGEE / AANVAARDING

DIE UITDAGING:
LUKAS 17: 10
SO IS DIT OOK MET JULLE: AS JULLE ALLES GEDOEN HET WAT AAN JULLE OPGEDRA IS, SÊ DAN: ONS IS SLAWE WAT NIKS VERDIEN NIE. ONS HET GEDOEN WAT ONS VERPLIG WAS OM TE DOEN.”