Dei Gratia
LEEF INVLOEDRYK - Liefde Doen[1] - Dankbaar
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
WAT IS MY DRYFEER?
WAT HET ONS IN ONS HANDE?
‘WAT U VIR ONS GEGEE HET WAT DOEN ONS DAARMEE?
DIE GAWES EN GENADE WORD MEER, DEUR ELKE LEWE WAT GERAAK WORD
KOM ONS STAP DIE PAD NA ‘N INVLOEDRYKE LEWE
EFES 5:1–2 [NLV]
OMDAT JULLE GOD SE KINDERS IS WAT HY LIEFHET, MOET JULLE SY VOORBEELD VOLG.
JA, LEEF ’N LEWE VAN LIEFDE.
CHRISTUS HET JULLE MOS OOK SO LIEFGEHAD DEUR SY LEWE VIR JULLE OP TE OFFER. DIT WAS ’N LIEFLIKE REUKOFFER VIR GOD.

EPH 5 (THE MESSAGE)
WATCH WHAT GOD DOES, AND THEN YOU DO IT, LIKE CHILDREN WHO LEARN PROPER BEHAVIOUR FROM THEIR PARENTS.
MOSTLY WHAT GOD DOES IS LOVE YOU.
KEEP COMPANY WITH HIM AND LEARN A LIFE OF LOVE.
OBSERVE HOW CHRIST LOVED US.
HIS LOVE WAS NOT CAUTIOUS BUT EXTRAVAGANT.
HE DIDN’T LOVE IN ORDER TO GET SOMETHING FROM US BUT TO GIVE EVERYTHING OF HIMSELF TO US.
LOVE LIKE THAT.

- GOD BAAN DIE WEG OM LIEFDE TE DOEN
- LIEFDE DOEN
- ONS SOOS GOD LIEFDE WORD
- LIEFDE DOEN
- ONS SOOS GOD LIEFDE WORD
EFES 1:3–5 [NLV]
PRYS ONS GOEIE GOD, DIE VADER VAN ONS HERE JESUS CHRISTUS, VOORTDUREND, WANT HY IS WONDERLIK GOED VIR ONS!
DEUR WAT CHRISTUS GEDOEN HET, HET HY AL DIE GEESTELIKE SKATTE WAT DAAR IN DIE HEMEL IS, VERNIET VIR ONS GEGEE.
DEUR WAT CHRISTUS GEDOEN HET, HET GOD ONS UITGEKIES. OMDAT HY ONS LIEFHET, HET HY ONS, AL VOOR DIE WÊRELD GEMAAK IS, UITGEKIES OM SONDER FOUTE NET SYNE TE WEES.
DEUR WAT CHRISTUS GEDOEN HET, HET GOD VOORAF BESLUIT OM ONS AS SY KINDERS AAN TE NEEM. HY HET DIT GEDOEN OMDAT DIT IS HOE HY DIT WOU HÊ.

EK HET GEDINK ALLES MOET EERS IN PLEK WEES VOOR EK KAN BEGIN DIEN, GEE EN DOEN. DIT SOU MY DRYFEER WEES, MAAR NOU WEET EK MY VERTREKPUNT IS DANKBAARHEID
DANKBAARHEID
DANKBAARHEID IS MY RESPONSE OP DIE GOD WAT LIEFDE IN EN DEUR MY DOEN

AS ONS DIE TAAL VAN DANKBAARHEID VERGEET HET, SAL ONS NOOIT RENTMEESTERSKAP KAN UITLEEF
‘N INVLOEDRYKE LEWE IS ‘N LEEFSTYL WAT AANGEVUUR WORD DEUR DIE LIEFDE VAN GOD EN IN STAND GEHOU WORD DEUR DANKBAARHEID AAN GOD WAT MY BRON IS
DANKBAARHEID HERINNER MY DAT EK AFHANKLIK IS VAN ’N GOEIE GOD, WAT VIR MY VOORSIEN EN SORG.
GOD HET JOU GEKIES OM DANKBAAR INVLOEDRYK TE LEWE
JOU DANKBARE RESPONCE OP JOU GAWES HET LEWENS VERANDER
MATT 25:21 [NLV]
EN SY HEER SÊ VIR HOM: MOOI SO, GOEIE EN GETROUE DIENSKNEG, OOR WEINIG WAS JY GETROU, OOR VEEL SAL EK JOU AANSTEL. GAAN IN IN DIE VREUGDE VAN JOU HEER.

HOEKOM GEE EK EN DIEN EK DANKBAAR INVLOEDRYK MY LEWE LANK?
DIENSBARE LIEFDE IS ONS FAMILIE-EIENSKAP
HEB 12:28 [NLV]
DAAROM MOET ONS – WAT BEVOORREG IS OM HIERDIE ONWANKELBARE KONINKRYK TE ONTVANG – DANKBAAR WEES, EN ONS DANKBAARHEID DAARIN LAAT BLYK DAT ONS GOD GELUKKIG MAAK DEUR HOM MET EERBIED EN ONTSAG TE DIEN.