YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

Wie sê God is Hy?

Wie sê God is Hy?

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

HOOR HOE BESKRYF DIE WOORD DIE VERSKIL TUSSEN MENS EN GOD…
NUMERIE 23:19
19 GOD IS NIE ’N MENS DAT HY SAL LIEG NIE. HY IS NIE ’N MENS WAT ‘EKSKUUS’ SAL SÊ NIE. HET HY AL OOIT IETS GESÊ WAT HY NIE GEDOEN HET NIE? HET HY IETS BELOWE WAT HY NIE NAGEKOM HET NIE?
JESAJA 55:8-11
8 “MY GEDAGTES IS ANDERS AS JULLE S’N, EN JULLE PAAIE IS NIE MY PAAIE NIE,” SÊ DIE HERE.?9“WANT SOOS DIE HEMEL HOËR IS AS DIE AARDE, SO IS WAT EK DOEN, HOËR AS WAT JULLE DOEN, EN MY GEDAGTES HOËR AS JULLE GEDAGTES.

JESAJA 55:8-11
10 REËN EN SNEEU KOM UIT DIE HEMEL, EN DIT GAAN NIE DAARHEEN TERUG NIE. DIT MAAK DIE AARDE NAT OM DIE PLANTE TE LAAT BOT EN VRUGTE TE LAAT DRA SODAT DAAR SAAD IS OM TE SAAI EN BROOD OM TE EET.
11 NET SO IS DIT MET DIE WOORD WAT UIT MY MOND KOM: DIT SAL NIE LEEG NA MY TOE TERUGKEER NIE, MAAR DIT SAL DOEN WAT EK VERWAG EN DIE DOEL BEREIK WAARVOOR EK DIT GESTUUR HET.

JOB 40:1-4a
1 DIE HERE HET TOE VIR JOB UIT ’N STORM GEANTWOORD:
2 “GAAN STAAN REGOP SOOS ’N MAN. EK WIL ’N PAAR VRAE AAN JOU STEL. JY MOET MY ANTWOORD
3 “WIL JY SÊ DAT EK VERKEERD IS? WIL JY MY VEROORDEEL SODAT JY GEREGVERDIG KAN WEES?
4 IS JY SO STERK SOOS GOD? …

IS DIT NIE DALK MOONTLIK, DAT ONS IN ONS BEPERKTHEID, DALK REGTIG NET NIE WEET EN VERSTAAN, WAT GOD WEET EN VERSTAAN NIE?
WIE IS GOD?
#1 – HY IS SKEPPER
- GENESIS
“EN GOD HET GESÊ…”
- GENESIS 1:3, 6, 9, 11, 14, 20, 24
“KOM ONS MAAK MENS….”
- GENESIS 1:26

#2 – HY IS GOD
- EKSODUS 16:12

EKSODUS 16:12
11 DIE HERE HET TOE VIR MOSES GESÊ:
12 “EK HET DIE GEKLA VAN DIE VOLK GEHOOR. SÊ VIR HULLE: ‘JULLE SAL TEEN SKEMER VLEIS HÊ OM TE EET EN MÔRE-OGGEND BROOD OM VAN VERSADIG TE WORD. JULLE SAL DAN WEET DAT EK DIE HERE JULLE GOD IS.’”
GOD (ELOHEEM)
- SUPREME BEING
- SUPREME IN AUTHORITY
- HIGHEST IN RANK AND AUTHORITY
- ABOVE ALL
[SUPREME BETEKENIS IN WOORDEBOEK]
#3 – HY IS DIE HERE
- EKSODUS 16:12

EKSODUS 6:2
2 DIE HERE HET VERDER VIR MOSES GESÊ: “EK IS DIE HERE.
HERE (YEHOVAH)
- SELF EXISTENT
- ETERNAL
- EXISTING INDEPENDENTLY OF OTHER BEINGS OR CAUSES
[SELF EXISTENT BETEKENIS IN WOORDEBOEK]

ONTHOU VIR JOB….
JOB 41:1-5
JOB ANTWOORD DIE HERE
1 JOB HET DIE HERE GEANTWOORD:
2 “EK WEET NOU U KAN ENIGIETS DOEN, EN NIEMAND KAN U KEER NIE.
3 U VRA: ‘WIE WAAG DIT OM IN SY ONKUNDE MY WYSHEID TE BEVRAAGTEKEN?’ DIT WAS EK. EK HET GEPRAAT OOR DINGE SONDER BEGRIP, DINGE WAT TE WONDERLIK IS VIR MY.
4 “U HET GESÊ: ‘LUISTER, WANT EK WIL PRAAT! EK SAL JOU VRA, EN JY MOET MY ANTWOORD.’5TOT NOU TOE HET EK NET MET MY ORE VAN U GEHOOR, MAAR NOU HET EK U MET MY EIE OË GESIEN.
- DIE EEN WIE GESKAPE IS, IS AFHANKLIK VAN DIE EEN WIE DIE SKEPPER IS.
- DIE EEN WIE ONDER GESAG STAAN, IS AFHANKLIK VAN DIE EEN WIE DIE HOOGSTE GESAG IS
- DIE EEN WAT LEWE ONTVANG HET, IS AFHANKLIK VAN DIE EEN WIE LEWE IS EN LEWE GEE
ONS IS DIE AFHANKLIKES;
HY IS DIE SKEPPER, HERE, GOD!