YouVersion Logo
Search Icon

Lewende Woord Hoofgemeente

Nevil Norden - Die Heilige Gees Lei Ons (2024/09/29 9:00 Diens)

Nevil Norden - Die Heilige Gees Lei Ons (2024/09/29 9:00 Diens)

Sondag 29 September 2024 09h00 - Nevil Norden

Locations & Times

Lewende Woord / Living Word - Main

72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa

Tuesday 9:00 AM

Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente

Vir enige inligting, laai gerus die Church Center app af of besoek:
https://lewendewoord.churchcenter.com
Ek glo daar kom 'n kragtige beweging van die Heilige Gees in SA en in die wêreld. Die kosbare Heilige Gees is die derde persoon in die Goddellike drie-eenheid: God die Vader; Jesus die Seun; God die Heilige Gees.

Sommige christene sê: 'Heilige Gees' het met my gepraat - ek kan dit vir myself nie sê nie. Ek sê eerder: 'Die Heilige Gee' of as ek bid 'kosbare Heilige Gees.'

NB: Al 3 is gelyk in waarde maar verskillend in funksie - soos man en vrou. Die een is nie heiliger as die ander nie.

God sê, Jesus doen met die krag van die Heilige Gees. Jesus genees en bevry met die krag van die Heilige Gees.
'n God openbaring op 4 vlakke:

1. Liefde
2. Orde
3. Genade
4. Geregtigheid

Vir die Jode is 4 'n kompleet en heilige nommer. Daar is 4 Evangelies wat Jesus se Godheid beklemtoon en bevestig.

1. Jesus se bonatuurlike geboorte - aangekondig deur 'n ster - uit 'n maagd gebore, deur engele bevestig.

Lewende Woord is uit 'n teken van Namakwaland gestig.
Jesus se Kruisiging - lei ons 'n gekruisigde lewe? Ons is skrif gelei.
Jesus se opstanding: Jy kan opstaan uit enige situasie - jy staan op deur geloof en genade. Paulus is gestenig - staan op en preek die volgende dag in Derbe en baie word gelowig.

Jesus se hemelvaart: Ken die Oppernemer oor die ondernemer opdaag.

Die Heilige Gees:

Dawid bid in Ps. 51:12 en 13 'Neem nie U Heilige Gees van my weg nie.'

Met tye in Dawid se lewe het sy vlees hom in sonde ingelok en hy weet sonder die Heilige Gees sal sy vlees domineer.

Ons leer in Gen. 1:2 en 3 dat die Heilige Gees op die woord van God beweeg. Ons moet leer om die woord van God in en oor ons lewens te spreek.
'n Aanhaling uit Deut. 8:3: Die 'Rhema' en 'Logos' woord. Die Bybel as 'n geheel is 'Logos' en 'n openbaring is 'Rhema' woord.
Die Heilige Gees is die Trooster, Raadgewer, Advokaat, Intersessor, Bystand, Helper, Bekragtiger.

3 Uitstaande karaktertrekke van die Heilige Gees:

1. Hy is intellegent
Om geestelike intelligensie te hê het jy die Heilige Gees nodig - Sy wysheid, Sy insig en Sy openbaring.
Die storie van Lot se vrou vestig ons oë op die gevaar van materialisme, sonde en 'n verknogting aan aardse besittings. Haar naam word nie eers genoem nie. Hemelse skatte:
Moet ek gaan met leë hande niks te offer aan Jesus se voete nie?

2. Die Heilige Gees het 'n gevoel - moenie die Heilige Gees bedroef nie.
3. Die Heilige Gees het 'n wil:
Die 7-voudige werking van die Heilige Gees:

1. Hy leer ons. Vra die Heilige Gees om jou te leer ten opsigte van die Woord, God se karakter, Sy genade en barmhartigheid en Sy genadige liefde.
2. Hy lei ons: Kinders of seuns van God.
3. 'He commissions us': deur die Heilige Gees uitgestuur en Hy sonder ons af.
4. Hy beveel mense: Die Heilige Gees praat met Fillipus - eers 'n engel wat hom lei dan die Heilige Gees wat sê wat hy moet sê. Wees honder en dors vir God se geregtigheid.
As jy die Evangelie (The Gospel) ken dan weet jy wat reg en verkeerd is. Die Evangelie is genade en liefde - jy weet dus dat Islam, Mohammed en Allah verkeerd is.

Allah het 99 name en 2 daarvan is Al-Makir - The deceiver en Al-Modil - The misguider.

5. Die Heilige Gees weerhou:
6. Die Heilige Gees tree vir ons in. Bid in jou moedertaal en in jou Heilige Gees taal. Die Heilige Gees sê of wys jou waarvoor of vir wie moet jy bid en of jy iets moet gee.
7. Die Heilige Gees praat. Met wedergeboorte kom woon die Heilige Gees in ons en die doping in die Heilige Gees is vir diensbaarheid.
Die werke van die vlees en die vrug van die Gees:

Die werke van die vlees is wat ons doen.
Die vrug van die Gees is wat die Heilige Gees in ons doen.
Die vrug van die Gees groei soos wat ons in eenheid met Christus deur die krag van die Heilige Gees geleer word, gelei word en gedra word. Soos Hy is so is ons ook in hierdie wêreld.
Daar is 17 werke van die vlees:

1. Die 1ste 4 is aan perversiteit gekoppel.
2. No 5 en 6 is vals godsdienste.
3. No 7 tot 15 is aan humeur gekoppel.
4. No 16 en 17 is aan eet en drink gekoppel.

Ons moet groei in die leiding van die Heilige Gees want ons is Jesus se ambassadeurs.

Daar is ook die 9 gawes van die Heilige Gees en die 9 vrugte van die Heilige Gees.

Een van die beelde van die Heilige Gees is 'n duif. 'n Duif het 9 penvlerke in elke vlerk.

Die vrug en die gawes werk saam - jy het albei nodig.
hey

Tiendes en Offergawes

Maniere om te gee:
https://lewendewoord.churchcenter.com/pages/bank-detail

Aanlyn Dienste

Kyk ons dienste aanlyn:
https://lewendewoord.churchcenter.com/channels

Instagram

Volg ons op Instagram:
https://www.instagram.com/lewendewoord_main/

Facebook

Volg ons op Facebook:
https://www.facebook.com/lewendewoord/
hey

Gebedsversoeke en Getuienisse

Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.churchcenter.com/people/forms/226819
hey
hey
hey