Dei Gratia
BERG & VALLEI [3] - Vrees
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
1 KON 18:34-36,38 [2020]
34 TOE SÊ HY: “MAAK VIER KRUIKE VOL WATER EN GOOI DIT UIT OOR DIE BRANDOFFER EN DIE HOUT.” HY SÊ TOE: “DOEN DIT WEER!” HULLE HET DIT WEER GEDOEN. DAARNA SÊ HY: “DOEN DIT ’N DERDE KEER!” HULLE HET DIT ’N DERDE KEER GEDOEN.
35 DIE WATER HET RONDOM DIE ALTAAR GELOOP. DIE WATER HET SELFS DIE VOOR VOLGEMAAK.
36 TOE DIT TYD WAS VIR DIE BRING VAN DIE GRAANOFFER, HET ELIA, DIE PROFEET, NA VORE GETREE EN GESÊ: “HERE, GOD VAN ABRAHAM, ISAK EN ISRAEL, LAAT DIT VANDAG BEKEND WORD DAT U GOD IS IN ISRAEL EN DAT EK U DIENSKNEG IS, EN DAT DIT OP GESAG VAN U WOORD IS DAT EK AL HIERDIE DINGE GEDOEN HET.
38 TOE SLAAN DIE VUUR VAN DIE HERE NEER EN VERTEER DIE BRANDOFFER, DIE HOUT, DIE KLIPPE EN DIE LOS GROND. DIT HET SELFS DIE WATER WAT IN DIE SLOOT WAS, OPGELEK.

1 KON 19:1-5 [NNV]
1 TOE AGAB VIR ISEBEL ALLES VERTEL WAT ELIA GEDOEN HET EN HOE HY AL DIE PROFETE MET DIE SWAARD DOODGEMAAK HET,
2 STUUR ISEBEL ’N BOODSKAPPER NA ELIA OM VIR HOM TE SÊ: “MAG DIE GODE MY SWAAR STRAF AS EK NIE MÔRE TEEN HIERDIE TYD JOU LEWE MAAK SOOS DIE LEWE VAN EEN VAN HULLE NIE.”
3 HY HET BANG GEWORD, GEREEDGEMAAK EN UIT VREES VIR SY LEWE PADGEGEE. TOE HY IN BERSEBA, WAT AAN JUDA BEHOORT, AANKOM, HET HY SY DIENAAR DAAR AGTERGELAAT.
4 HY SELF HET EGTER DIE WOESTYN IN GEGAAN, ’N DAGREIS VER. DAAR AANGEKOM, HET HY ONDER ’N WITBESEMBOS GAAN SIT EN GEVRA DAT SY LEWE TOT ’N EINDE MOET KOM. HY HET GESÊ: “DIT IS NOU GENOEG, HERE! NEEM MY LEWE, WANT EK IS NIE BETER AS MY VOOROUERS NIE.”
5 HY HET GAAN LÊ EN AAN DIE SLAAP GERAAK ONDER DIE ENKELE WITBESEMBOS.
SKIELIK WAS DAAR ’N ENGEL WAT HOM AANRAAK EN VIR HOM SÊ: “STAAN OP, EET!”

ONS GLO SOMS SOOS ELIA DAT DIT NET ONS IS WAT SWAAR DINGE BELEEF
WEN KULTUUR
AS ONS DINK ONS MOET ALTYD WEN – BLAMEER GOD EN RAAK VREESAGTIG

VICTIM KULTUUR
ALMAL WAT TEEN JOU VERSKIL, MAAK NIE VAN JOU VICTIM NIE
WANNEER ONS VICTOM WORD, GEE ONS DIE MAG AAN DIE VYAND EN NIE AAN DIE EEN WAT DIT TOEKOM NIE

ALTYD HAPPY KULTUUR
EK ALLEEN OF WAT EK NODIG HET, KAN MY NIE SELF-HELP PAD NA GELUK
EMOSIES IS GEVAARLIK
GODSDIENSTIGHEID MAAK ONS BLIND VIR GOD
GODSDIENSTIGHEID MAAK ONS BLIND VIR GOD
LEER OM TE LEWE EN NIE NET TE BESTAAN NIE
GELOOF VRA NIE WAT JY VOEL NIE
PSALM 42:6–7 [NLV]
HOEKOM IS EK NOU SO MISMOEDIG?
HOEKOM SO HEWIG ONTSTELD?
NEE, EK PLAAS MY HOOP OP GOD!
EK SAL HOM WEER PRYS.
HY IS MY REDDER EN MY GOD!
HOEKOM IS EK NOU SO MISMOEDIG?
HOEKOM SO HEWIG ONTSTELD?
NEE, EK PLAAS MY HOOP OP GOD!
EK SAL HOM WEER PRYS.
HY IS MY REDDER EN MY GOD!
WIE IS GOD?
WAT IS IN MY AAN DIE GANG?
GOD IN MY
WAT IS IN MY AAN DIE GANG?
GOD IN MY
VERTROUE IS NIE NET WAT ONS GLO NIE
VERTROUE IS WIE ONS GLO
VERTROUE IS WIE ONS VOLG
VERTROUE IS WIE ONS GLO
VERTROUE IS WIE ONS VOLG
HEB 4:16 [NNT]
15 HY IS 'N HOËPRIESTER WAT VOL SIMPATIE IS MET ONS AS GEVOLG VAN ONS SWAKHEDE. HY IS OP PRESIES DIESELFDE MANIERE VERSOEK AS ONSSELF IN ALLES. MAAR HY HET NOOIT ENIGE SONDE GEDOEN NIE.
16 LAAT ONS DAN NOU MET GROOT VRYMOEDIGHEID NADERKOM NA ONS GENADIGE GOD SE TROON TOE. DAAR SAL ONS ONTFERMING ONTVANG. DAAR SAL ONS GENADE RAAKLOOP. DAAR SAL ONS OP DIE REGTE TYD HULP KRY.

SING EN LEES EN BID
PS 46:11 [NLV]
WEES STIL EN WEET EK IS GOD!
WEES STIL EN WEET EK IS GOD!