Dei Gratia
BERG & VALLEI [2] - Ontnugtering
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
MOSES SE ONTNUGTERING
EKSODUS 32: 19
TOE MOSES NABY DIE KAMP KOM EN DIE KALF EN DIE DANSERY SIEN, HET HY WOEDEND GEWORD EN DIE TWEE PLAT KLIPPE IN SY HAND FLENTERS GEGOOI TEEN DIE VOET VAN DIE BERG.

- HOEKOM SO ‘N GROOT ONTNUGTERING?
- HOE HANTEER HY DIE ONTNUGTERING?
- HOEKOM SO ‘N GROOT ONTNUGTERING?
- HOE HANTEER HY DIE ONTNUGTERING?
GROOT REALITEIT IN HIERDIE WÊRELD
JOSEPH STOWELL
“IF WE REALLY UNDERSTOOD THE DEPTH OF THE FALL AND THE GRIP THAT SIN HAS ON THIS WORLD, WE WOULD BE SURPRISED THAT ANYTHING GOOD HAPPENS AT ALL.”

JESUS SELF
- KRUISWOORDE
- PETRUS WAT JESUS VERLOËN
- JUDAS WAT JESUS VERRAAI
- SY NAASTE DISSIPELS IN DIE TUIN VAN GETSEMANE

1 PETRUS 1: 6
VERHEUG JULLE HIEROOR, SELFS AL IS DIT NODIG DAT JULLE 'N KORT TYDJIE BEDROEF GEMAAK WORD DEUR ALLERHANDE BEPROEWINGS SODAT DIE EGTHEID VAN JULLE GELOOF GETOETS KAN WORD. JULLE GELOOF IS BAIE KOSBAARDER AS GOUD, GOUD WAT VERGAAN.

MARKUS 4: 38
JESUS HET OP DIE BANK IN DIE AGTERSTEWE GELÊ EN SLAAP. HULLE MAAK HOM TOE WAKKER EN SÊ VIR HOM: “MENEER, GEE U DAN NIE OM DAT ONS VERGAAN NIE?”

GESINSVERHOUDINGS?
JAKOB EN ESAU
GENESIS 33: 4
ESAU HET HOM TEGEMOET GEHARDLOOP EN HOM OMHELS. ESAU HET SY ARMS OM JAKOB SE NEK GESIT EN HOM GESOEN, EN HULLE HET GEHUIL.

JOSEF?
GENESIS 37: 23-24
JOSEF HET SKAARS BY SY BROERS AANGEKOM OF HULLE TREK SY KLERE UIT, DIE LANG KLERE MET MOUE WAT HY AANGEHAD HET, EN VAT HOM EN GOOI HOM IN DIE PUT. DIT WAS 'N DROË PUT, SONDER WATER.

GENESIS 50: 20
JULLE WOU MY KWAAD AANDOEN, MAAR GOD WOU DAARMEE GOED DOEN: HY HET GESORG DAT 'N GROOT VOLK NOU IN DIE LEWE GEBLY HET.

DIE KRAG VAN VERGIFNIS AS DIT KOM BY GEBROKE VERHOUDINGS OP ENIGE VLAK.
…EN DIE DOOD?
PAULUS: 1 KORINTIËRS 15 VERS 43 (DB)
DIE LIGGAAM WAT BEGRAWE WORD, IS VOL GEBREKE, MAAR OOR ONS NUWE LIGGAAM SAL ONS MAAR NET KAN OORLOOP VAN TROTS. DIE OUE IS SWAK, MAAR DIE NUWE IS VOL KRAG.

PAULUS IN 2 KOR 4: 17-18
ONS SWAARKRY IN HIERDIE LEWE IS MAAR GERING EN GAAN VERBY, MAAR DIT LOOP VIR ONS UIT OP ‘N HEERLIKHEID WAT ALLES VERREWEG OORTREF EN WAT EWIG BLY. ONS OOG IS NIE OP DIE SIGBARE DINGE GERIG NIE, MAAR OP DIE ONSIGBARE; WANT DIE SIGBARE DINGE IS TYDELIK, MAAR DIE ONSIGBARE EWIG.

….EN DIE DOOD?
RICK WARREN
THE GREATEST WITNESS TO THE WORLD IS HOW WE HANDLE PAIN.
I DID NOT WANT THAT MINISTRY, BUT IT IS ONE GOD GAVE. I AM NOT GOING TO WASTE THE PAIN.

…EN NAOMI?
WÊRELD IS PROPVOL ONTNUGTERING – GEREELD
DRAAI NA GOD, HARDLOOP NA GOD!
NOOIT WEG VAN HOM NIE.
DRAAI NA GOD, HARDLOOP NA GOD!
NOOIT WEG VAN HOM NIE.