YouVersion Logo
Search Icon

AGS Kentrikos Robertson

Konneksie II

Konneksie II

Alex Oosthuizen

Locations & Times

AGS Kentrikos Robertson

22 Piet Retief St, Robertson, 6705, South Africa

Sunday 9:30 AM

Inleidend
· God se eie mense gekies deur HOM!

· Harte vol ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid.

· Laat die vrede van die Here heers in jou lewe - dan is alles makliker. Mense kan sien of jy vrede het of nie.
1. Ons is deel van een liggaam
· Kan nie mekaar stief behandel nie:
· Liggaam gee aan elkeen 'n plek en ook 'n doel

· Kom ons verander die kultuur in ons kerk en dorp dat son mag skyn op ander - want dan gaan dit ook vir ons gebeur... saai en maai. Dit raak 'n kultuur.
2. Agape liefde
· Hierdie liefde lyk soos nie soos ons dink - dit is eerste 'n hartsverandering - wat as dit Jesus was vir ons dit moes doen... bokke en skape - die geringste.
3. Ons moet alles kan deel dan groei ons regtig
· Ons moet deel... verg 'n gesindheid.

· Eendragtig bymekaarkom met blydskap en eenvoudigheid... verg 'n atmosfeer.
· God geprys en guns geniet van die HELE volk... gee resultaat.
Ten Slotte
Wanneer mense by ons kerk instap, beleef hulle 'n kultuur van teregwysing of konneksie?

Party van ons voel verbind aan sommige maar ander nie.

Party mense kom nie terug na ons gemeente toe nie vir hierdie rede.

Weet jy wie dit is? Wat gaan jy daaraan doen?

· Wat is praktiese maniere waarop jy hierdie Goddelike liefde beleef het?
· Hoe kan ons verhoed om diskonneksie te laat gebeur?
· Wat is die een ding wat jy die week gaan doen om met diegene kontak te maak waarmee jy lanklaas 'n konneksie gehad het?
Hier is die skakel na ons webblad:

www.agskentrikos.co.za
Wil u met ons gesels of het u 'n gebedsversoek?

Kontak gerus ons WhatsApp lyn op 0662861630

OF

Stuur ons 'n boodskap by: https://www.agskentrikos.co.za/gebedsversoek/
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey
hey