AGS Kentrikos Robertson

Konneksie I
Alex Oosthuizen
Locations & Times
AGS Kentrikos Robertson
22 Piet Retief St, Robertson, 6705, South Africa
Sunday 9:30 AM
Inleidend
· God skep ons om konneksie te hê eerste met Hom en dan met mekaar - Genesis 1 & 2
· Diskonneksie vind plaas in Genesis 3 met die vrug/eie wil... maar om alles mooi te verstaan is die eintelike vraag:
· "Wat het God gedoen voordat die skepping daar was?" - Dit is gelykstaande aan die vraag, "wat het ons ouers gedoen voordat ons gebore was...?"

1. Konneksie met God die Vader
God is liefde - vir wie het Hy liefgehad voor die skepping?
Om lief te hê moet daar 'n geliefde wees...
God skep om voorwerpe van Sy liefde te wees.
Hy het ons nie nodig nie maar druk Sy liefde uit in SKEPPING.
Om lief te hê moet daar 'n geliefde wees...
God skep om voorwerpe van Sy liefde te wees.
Hy het ons nie nodig nie maar druk Sy liefde uit in SKEPPING.
God skep ons om Sy identiteit uit te druk en te vermenigvuldig op aarde - dalk om Homself aan ons vir mekaar te gee - stel geweldige verantwoordelikheid in ons hande.
Wees 'n Pa soos God die Vader, wees Heilig soos God, wees genadig soos God, wees lief soos God, wees DAAR soos God...
Wees 'n Pa soos God die Vader, wees Heilig soos God, wees genadig soos God, wees lief soos God, wees DAAR soos God...
2. Konneksie met Jesus die Seun
Jesus was daar aan die begin.
Jesus kom af aarde toe en betaal die prys... Joh 3:17, Joh 1:14 (who took on flesh). Jesus word gedoop Luk 3:22 (my beloved Son), op die berg van verheerliking:
God is liefde en het hierdie konneksie met Jesus voor die Skepping.
Saam besluit hulle om die skepping te maak en te rekonsilieer met Hom die Vader deur die grootste prys - liefdesoffer om die EENWEES met ons te herstel - 'n BLOEDVERBOND.
Saam besluit hulle om die skepping te maak en te rekonsilieer met Hom die Vader deur die grootste prys - liefdesoffer om die EENWEES met ons te herstel - 'n BLOEDVERBOND.
3. Konneksie met die Heilige Gees
Ons kan dieselfde verhouding met God hê wat Jesus het met die Vader - geen grense of skuldgevoel, mure of diskonneksies nie.
Tasbare en lewende verhouding met en deur die Heilige Gees.
You were made to be loved by God, to love God and to love like God.
Liefde vra 'n prys - die Vader het Sy deel gedoen en Jesus het Sy lewe gegee en die Heilige Gees Sy hemelse plek - WAT BRING JY?
Ten Slotte
Surrender to Love (boek)
Surrender to Love (boek)
'Genuine transformation requires vulnerability' - as dit jou nie verander nie het een van die partye nie hulleself nie oopgestel nie.
'Daring to accept myself and receive love' - baie keer kan ons nie liefde aanvaar nie want ons kan nie onsself aanvaar nie - HURT PEOPLE HURT PEOPLE
'The crux of the problem is that I cannot feel the love of God because I do not dare to accept it unconditionally' - konneksie breek want ek het terme... op grond van my eie sonde of lewe met persepsies van wie God is en hoe Hy voel of werk - FEAR OF GOD.
Hier is die skakel na ons webblad:
www.agskentrikos.co.za
www.agskentrikos.co.za
Wil u met ons gesels of het u 'n gebedsversoek?
Kontak gerus ons WhatsApp lyn op 0662861630
OF
Stuur ons 'n boodskap by: https://www.agskentrikos.co.za/gebedsversoek/
Kontak gerus ons WhatsApp lyn op 0662861630
OF
Stuur ons 'n boodskap by: https://www.agskentrikos.co.za/gebedsversoek/