Dei Gratia
ELKE TAFEL - My Tafels
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
MATT 14:15–20 [NLV]
TEEN LAATMIDDAG KOM SY DISSIPELS VIR JESUS SÊ: “DIS ’N VERLATE PLEK HIERDIE EN KYK HOE LAAT IS DIT AL. STUUR DIE MENSE WEG DAT HULLE IN DIE DORPIES KAN GAAN KOS KOOP.”
MAAR JESUS HET HULLE GEANTWOORD: “DIS ONNODIG – GEE JULLE VIR HULLE KOS.”
“ONMOONTLIK!” HET HULLE UITGEROEP.
“AL WAT ONS HIER HET, IS VYF BRODE EN TWEE VISSE.”
“BRING HULLE HIER VIR MY,” HET JESUS GESÊ. HY GEE TOE OPDRAG DAT DIE MENSE OP DIE GRAS MOET GAAN SIT.
DAARNA NEEM HY DIE VYF BRODE EN DIE TWEE VISSE, KYK OP NA DIE HEMEL EN VRA GOD OM DIE KOS TE SEËN.
TOE BREEK HY DIE BROOD IN STUKKE, GEE DIT AAN SY DISSIPELS EN SY DISSIPELS WEER AAN DIE SKARE.
HULLE HET ALMAL GEËET TOTDAT HULLE VERSADIG WAS.

GOD VAT DIT WAT ONS NIE ONS EIE KAN MAAK NIE, EN DIT WAT ONS AS “ONMOONTLIK” AAN VASKLOU, EN VERMEERDER DIT BY ONS TAFELS EN TRANSFORMEER LEWENS DAARMEE
NIE IN EIE KRAG, MAAR MET WAT ONS ONTVANG HET
1 PET 4:8-10 [NNV]
8 DIE BELANGRIKSTE VAN ALLES IS DAT JULLE MEKAAR INNIG MOET LIEFHÊ, WANT LIEFDE SIEN SOMMER BAIE SONDES OOR.
9 ONTVANG MEKAAR GASVRY SONDER OM AGTERAF DAAROOR TE KLA.
10 ELKEEN HET ‘N GENADEGAWE VAN GOD GEKRY. DIEN MEKAAR DAARMEE. DIT IS WAT GOEIE BESTUURDERS VAN GOD SE GENADE DOEN. HY GEE SY GENADE IMMERS OP SOVEEL VERSKILLENDE MANIERE:

DIE TAFEL TUIS
ONS HUIS TAFELS MOET ‘N TAFEL VAN VERKWIKKING WEES

LUNCH WILL KEEP US TOGETHER.- NEIL SEDAKA
SPREUKE 22:6 [NLV]
LEER ’N JONGMENS OM DIE REGTE PAD TE KIES, EN WANNEER HY EENDAG OUD IS, SAL HY NIE DAARVAN AFWYK NIE.

ONS KINDERS
“IF WE WERE TO MAKE THE TABLE THE MOST SACRED OBJECT OF FURNITURE IN EVERY HOME, IN EVERY CHURCH, IN EVERY COMMUNITY, OUR FAITH WOULD QUICKLY REGAIN ITS POWER, AND OUR WORLD WOULD QUICKLY BECOME A BETTER PLACE. THE TABLE IS THE PLACE WHERE IDENTITY IS BORN—THE PLACE WHERE THE STORY OF OUR LIVES IS RETOLD, RE-MINDED, AND RELIVED.”- LEN SWEET
ONS KINDERS
JOSHUA 24: 15 [NLV] “EK EN MY HUISGESIN SAL DIE HERE AANBID.

DIE TAFEL VAN DIE GEMEENTE
CHRISTUS IS BEIDE ONS VERTREKPUNT EN ONS BESTEMMING.

EFES 4:10-13 [NNT]
10 SY TEENWOORDIGHEID VUL NOU DIE GANSE HEELAL.
11 DIT IS HYSELF WAT LEWENDE GENADE-GESKENKE AAN DIE KERK UITGEDEEL HET: SOMMIGES AS APOSTELS, SOMMIGES AS PROFETE. SOMMIGES AS EVANGELISTE, SOMMIGES AS HERDERS EN ANDER AS LEERMEESTERS.
12 DIE DOEL MET HIERDIE LEWENDE GESKENKE IS OM DIE HEILIGES WAT AAN GOD BEHOORT TOE TE RUS VIR HULLE WERK, NAAMLIK OM MEKAAR TE DIEN. EN OM DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS OP TE BOU EN STERK TE MAAK IN HULLE GELOOF.
13 HULLE MOET DIT AANHOU DOEN TOTDAT ONS ALMAL EEN IS IN ONS GELOOF. EN TOTDAT ONS DIE SEUN VAN GOD REG KEN. DAN SAL ONS GEESTELIK VOLWASSE WEES. DAN SAL ONS OP DAARDIE STANDAARD WEES WAAROP CHRISTUS ONS GRAAG WIL HÊ. DAN SAL ONS SY VOLHEID WEERKAATS.

- DIE GEMEENTE IS JOU VEILIGE PLEK WAAR JY JOU HART MAG DEEL EN JOU BESKIKBAAR TE STEL, WAAR JY OOK AL OP JOU JOURNEY VAN GENADE IS
- PLAAS JOUSELF, JOU TYD, JOU GAWES, JOU BESITTINGS EN LAAT GOD TOE OM SY KONINKRYK IN EN DEUR DIT TE LAAT WERK.

DIE TAFELS IN MY LEEFWÊRELD
“...HULLE IETS GEE OM TE EET...” (MATTEUS 14:16).

DO WHAT’S IN FRONT OF YOU. - MOTHER TERESA
EATING IS MORE THAN AN INDIVIDUAL, BIOLOGICAL ACT. HUMAN BEINGS ARE MADE TO EAT TOGETHER, SHARING THEIR TABLE WITH FAMILY AND FRIENDS.
- JOSE A. PAGOLA
- JOSE A. PAGOLA
DIE TAFELS IN MY LEEFWÊRELD
ONS STRATEGIE IS NIE ONS PREKE, MUSIEK EN PROGRAMME, ONS STRATIGIE IS OM TEENWOORDIG (PRESENT) TE WEES BY ONS TAFELS IN ONS LEEFWÊRELD.

HAND 2:42–47 [NLV]
42 EN HULLE HET VOLHARD IN DIE LEER VAN DIE APOSTELS EN IN DIE GEMEENSKAP EN IN DIE BREKING VAN DIE BROOD EN IN DIE GEBEDE.
43 EN VREES HET OP ELKEEN GEKOM, EN BAIE WONDERS EN TEKENS HET DEUR DIE APOSTELS PLAASGEVIND.
44 EN ALMAL WAT GELOWIG GEWORD HET, WAS BYMEKAAR, EN HET ALLES GEMEENSKAPLIK BESIT.
45 EN HULLE EIENDOMME EN BESITTINGS HET HULLE VERKOOP EN DIE OPBRINGS ONDER ALMAL VERDEEL, VOLGENS WAT ELKEEN NODIG GEHAD HET.
46 EN DAG VIR DAG HET HULLE EENDRAGTIG VOLHARD IN DIE TEMPEL EN VAN HUIS TOT HUIS BROOD GEBREEK EN HULLE VOEDSEL MET BLYDSKAP EN EENVOUDIGHEID VAN HART GENIET,
47 TERWYL HULLE GOD GEPRYS HET EN IN GUNS WAS BY DIE HELE VOLK. EN DIE HERE HET DAAGLIKS BY DIE GEMEENTE GEVOEG DIE WAT GERED IS.

“WHEN YOU HAVE MORE THAN YOU NEED, BUILD A LONGER TABLE NOT A HIGHER FENCE” -UNKNOWN AUTHOR
BRING JESUS SONDER OM TE PREEK, SONDER OM GODSDIENSTIG TE WEES NET IN JOU SOUT EN LIG WEES NA DIE TAFEL
HAND 27:33–38 [NLV]
NET TOE DIE DAG BEGIN BREEK, HET PAULUS BY ALMAL AANGEDRING OM IETS TE EET: “VANDAG IS AL DIE VEERTIENDE DAG DAT JULLE IN SPANNING SONDER KOS WAG, EN NIKS EET NIE,” HET HY GESÊ.
“DAAROM DRING EK BY JULLE DAAROP AAN OM NOU IETS TE EET. DIT SAL JULLE VERSEKER HELP OM TE OORLEEF. DAAR SAL NIE EERS ’N HAAR VAN EEN VAN JULLE SE KOPPE AF VERLORE GAAN NIE!”
NADAT HY DIT GESÊ HET, HET HY BROOD GEVAT, GOD VOOR ALMAL GEDANK, ’N STUK AFGEBREEK EN BEGIN EET.
HULLE HET TOE ALMAL MOED GESKEP EN SELF OOK BEGIN EET. (ONS WAS ALTESAAM 276 MENSE OP DIE SKIP.)
NADAT HULLE GENOEG GEËET HET, HET HULLE DIE SKIP NOG LIGTER GEMAAK DEUR DIE RES VAN DIE KORINGVRAG OORBOORD TE GOOI.

COME TO THE TABLE – YOUR TABLE