Dei Gratia
ELKE TAFEL - Die Oop Tafel
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
Die Fees van die Ongenooides
LK 14:15–24 [NLV]
TOE HY DIT HOOR, HET ’N MAN WAT SAAM MET JESUS AAN TAFEL WAS, UITGEROEP: “WAT ’N VOORREG SAL DIT WEES OM DEEL TE HÊ AAN DIE KONINGSHEERSKAPPY VAN GOD!”
JESUS HET MET ’N VOORBEELD GEANTWOORD: “’N MAN HET ’N GROOT FEESMAAL VOORBEREI EN BAIE UITNODIGINGS UITGESTUUR.
TOE ALLES GEREED WAS, HET HY ’N SLAAF RONDGESTUUR OM DIE GASTE TE LAAT WEET DAT HULLE MAAR KAN KOM.
MAAR HULLE HET ALMAL BEGIN VERSKONING MAAK. EEN HET GESÊ HY HET PAS ’N STUK GROND GEKOOP EN WOU DAARNA GAAN KYK. HY VRA DUS OM VERSKOON TE WORD.
’N ANDER EEN HET GESÊ HY HET NOU NET VYF PAAR OSSE GEKOOP EN WIL HULLE GAAN PROBEER. ’N ANDER EEN WAS PAS GETROUD, EN HET GESÊ HY KON NIE KOM NIE
“DIE SLAAF HET TOE TERUGGEKOM EN AAN SY BAAS VERTEL WAT HULLE GESÊ HET.
DIE BAAS HET KWAAD GEWORD EN SÊ TOE: ‘GAAN GOU IN DIE STRATE EN STEGIES VAN DIE STAD EN NOOI DIE ARMES, DIE KREUPELES, DIE VERLAMDES EN BLINDES.’
NADAT DIE SLAAF DIT GEDOEN HET, HET HY GERAPPORTEER: ‘DAAR IS PLEK VIR NOG MEER.’ SY BAAS SÊ TOE: ‘GAAN UIT OP DIE PAAIE EN LANINGS EN DRING AAN BY ENIGIEMAND WAT JY TEËKOM OM TE KOM SODAT DIE HUIS VOL KAN WORD.

SOMS WORD DIE KERK, ‘N KLUB VIR DIE GEREDDES, TERWYL ONS ‘N HOSPITAAL VIR DIE STUKKENDE WÊRELD MOET WEES
GOD SE TAFEL(IN DIE LUKAS 14 STORIE)
- NIE ALMAL HET SY UITNODIGING AANVAAR NIE.
- SOMMIGE HET MET SY UITNODIGING GESPOT.
- MAAR JESUS SAL VIR JOU PLEK HOU AAN DIE TAFEL, SOU JY VAN PLAN VERANDER

MT 9:10–13 [NLV]
MATTEUS HET TOE ’N GROOT ETE AANGEBIED EN, WERKLIKWAAR, BAIE VAN SY MEDETOLLENAARS EN ANDER BERUGTE SONDAARS HET GEKOM EN DIE TAFEL MET JESUS EN SY DISSIPELS GEDEEL.
TOE DIE FARISEËRS DIT AGTERKOM, VRA HULLE VIR JESUS SE DISSIPELS: “HOE KAN JULLE LEERMEESTER MET SULKE IMMORELE KARAKTERS SAAMEET?”
TOE JESUS DIT HOOR, SÊ HY: “GESONDE MENSE HET DIE DOKTER NIE NODIG NIE; DIE SIEKES WEL.
GAAN LEER WAT DIT BETEKEN AS DIE SKRIFWOORD SÊ: ‘DEERNIS IS VIR MY BAIE BELANGRIKER AS OFFERANDES.’
EK HET GEKOM OM SONDAARS NA DIE KONINKRYK TE NOOI, NIE MENSE WAT DINK DAT HULLE ALREEDS GOED GENOEG IS NIE.”

GOEIE NUUS VIR ALMAL
DIE EVANGELIE IS GOD SE GOEIE NUUS VAN GENADE VIR ALMAL EN AS DIT NIE VIR ALmal IS NIE – IS DIT NIE GOEIE NUUS NIE

ELKE TAFEL
ONS STRATEGIE IS DAT EK EN JY ONSSELF SAL SIEN AS MEDEWERKERS WAT MET IETS VAN GROOT WAARDE TOEVERTROU IS; ONS IS GOD SE STRATEGIE.
- DIE TAFEL IS ONS WERKTUIG EN DIE EVANGELIE IS ONS DOEL.
WAT AS ONS DIT EINTLIK BEGIN UITLEEF, OM ELKE TAFEL TE SIEN AS 'N GELEENTHEID VIR DIE VERKONDIGING VAN DIE DIE GOEIE NUUS VAN GOD SE GENADE
- ONS WOONBUURTE IS GEVUL MET BURE OM LIEF TE HÊ, NIE VYANDE WAT OORWIN MOET WORD NIE, WANT TEENWOORDIGHEID (PRESENCE) IS DIE MEDIUM VAN LIEFDE.
AFWESIGHEID IS ‘N GELEENTHEID GEMIS

DIE KUNS IS OM ONTVANKLIK EN MET OOP ARMS TE LEWE
- DIT IS NIE GENOEG OM NET IN DIE PRIVAAT TE GLO NIE. ONS MOET DIT PUBLIC LEEF EN DOEN.
DIT IS NIE WAT ONS GLO WAT ONS WÊRELD VERANDER NIE, MAAR WAT ONS DOEN MET WAT ONS GLO

- ONS HET GOEIE NUUS OM TE DEEL AAN ALMAL!
DIE GOEIE NUUS IS DAT HY SAAM ALMAL WIL STAP EN ELKEEN ONGEAG VAN WAAR JY IN JOU JOURNEY VAN GENADE STAAN VERWELKOM BY SY TAFEL.

DIE VERHAAL VAN JESUS IS DIE VERHAAL VAN DIE TAFEL.
"JESUS HET GEËET WAT HY WOU; WAAR HY WOU; SAAM MET WIE HY WOU; 'N TAFEL OOP VIR ALMAL."
HEILIGE TAFELS
- IN JESUS SE DAG HET JOODSE OWERHEDE HUL IDENTITEIT BESKERM DEUR NIE SAAM MET "SONDAARS" EN MENSE MET 'N SLEGTE NAAM TE EET NIE.
VIR JESUS WAS 'N HEILIGE TAFEL EEN WAT OOP WAS VIR ENIGIEMAND, 'N TAFEL WAAR AL GOD SE KINDERS TEENWOORDIG WAS.
JESUS HET NIE 'N MORELE TAFEL GEHOU NIE, HY HET 'N GENESINGSTAFEL GEHOU.

STRATEGIE VAN DEI GRATIA
- DIE KERK – ONS – GOD SE MENSE MOET MENSE INNOOI – DEUR HOE ONS LEWE EN DEUR GESPREKKE MET LIEFDE
- KOM SIT BY MY STRATEGIE
- RY SAAM MY
- KAN ONS VOOR KERK SAAM KOFFIE DRINK?

HAVE YOUR BREAKFASTS ALL ALONE. SHARE LUNCH WITH YOUR BEST FRIENDS. INVITE YOUR ENEMY TO DINNER. - NELSON MANDELA
KOM ONS MAAK ONS TAFELS “OOP TAFELS” SOOS JESUS SE TAFEL OOP WAS EN ALTYD SAL WEES VIR ALMAL VAN ONS
1 KOR 11:23–25 - NAGMAAL
23 WANT EK HET VAN DIE HERE ONTVANG WAT EK OOK AAN JULLE OORGELEWER HET, DAT DIE HERE JESUS IN DIE NAG WAARIN HY VERRAAI IS, BROOD GENEEM HET;
24 EN NADAT HY GEDANK HET, HET HY DIT GEBREEK EN GESÊ: NEEM, EET; DIT IS MY LIGGAAM WAT VIR JULLE GEBREEK WORD; DOEN DIT TOT MY GEDAGTENIS.
25 NET SO OOK DIE BEKER NÁ DIE ETE, MET DIE WOORDE: HIERDIE BEKER IS DIE NUWE TESTAMENT IN MY BLOED; DOEN DIT, SO DIKWELS AS JULLE DAARUIT DRINK, TOT MY GEDAGTENIS.