Dei Gratia
ELKE TAFEL - Brood op die Tafel
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
BROOD OP DIE TAFEL
JESUS DIE GOEIE NUUS BY ELKE TAFEL
JESUS DIE GOEIE NUUS BY ELKE TAFEL
BROOD SE BETEKENIS IN BYBELSE TYD?
- 492 KEER GENOEM VAN GENESIS TOT OPENBARING
- BELANGRIKE VOEDSEL – STAPELVOEDSEL
- VERMEERDERING VAN BROOD IN JOHANNES 6
- VERSOEKING IN MATTEUS 4
- JESUS SE LAASTE ETE – BROOD = SY LIGGAAM

BETHLEHEM = “HUIS VAN BROOD”
MIGA 5: 1
EN JY, BETLEHEM ÉFRATA, KLEIN OM TE WEES ONDER DIE GESLAGTE VAN JUDA, UIT JOU SAL DAAR VIR MY UITGAAN EEN WAT ’N HEERSER IN ISRAEL SAL WEES; EN SY UITGANGE IS UIT DIE VOORTYD, UIT DIE DAE VAN DIE EWIGHEID.”

DIE EERSTE VERSOEKING
MATTEUS 4: 3-4
DIE VERSOEKER HET TOE GEKOM EN VIR HOM GESÊ: “AS U DIE SEUN VAN GOD IS, SÊ HIERDIE KLIPPE MOET BROOD WORD.” MAAR HY ANTWOORD: “DAAR STAAN GESKRYWE: “'N MENS LEEF NIE NET VAN BROOD NIE MAAR VAN ELKE WOORD WAT UIT DIE MOND VAN GOD KOM. ”

PLAAS JOU VERTROUE IN DIE EEN WAT BROOD (GELD EN BESITTINGS) VOORSIEN EN NIE IN BROOD NIE.
JOHANNES 6 ILLUSTREER DIT MOOI
- “GROOT KLOMP MENSE” – FILIPPUS WORD GETOETS (200 MENSE SE DAGLOON) – ANDREAS EN SEUNTJIE
- TWAALF MANDJIES VOL BLY OOR (BETEKENIS VAN 12 – HY MAAK JOU MANDJIE VOL – PERSOONLIKE AANDAG)

JOHANNES 6: 15
“TOE JESUS MERK DAT HULLE HOM MET GEWELD WIL KOM KONING MAAK, HET HY VERDER DIE BERG OP GEGAAN, HY ALLEEN.”

JOHANNES 6 VERSE 30/31
HULLE SÊ TOE VIR HOM: “WATTER WONDERTEKEN KAN U DOEN SODAT ONS DIT KAN SIEN EN IN U KAN GLO? WAT GAAN U DOEN? ONS VOOROUERS HET MANNA IN DIE WOESTYN GEËET, SOOS DAAR GESKRYWE STAAN: HY HET AAN HULLE BROOD UIT DIE HEMEL GEGEE OM TE EET. ”

HOEKOM KONING MAAK?
--HY GEE BROOD, HY SORG, MAKLIKE LEWE SAAM MET HOM
- WAARNA DORS JY? WAT BEGEER JY?
- HY WIL DIE HOOF AANTREKKINGSKRAG WEES. - HY WIL JOU ENIGSTE VERVULLING WEES
VERANDER BEGEERTES VAN GOED/GELD/BESITTINGS NA HOM

JOHANNES 6 VERS 35
MAAR JESUS SÊ VIR HULLE: “EK IS DIE BROOD WAT LEWE GEE. WIE NA MY TOE KOM, SAL NOOIT WEER HONGER KRY NIE, EN WIE IN MY GLO, SAL NOOIT WEER DORS KRY NIE.”

JOHANNES 6 VERS 48
EK IS DIE BROOD WAT LEWE GEE.
EK IS DIE BROOD WAT LEWE GEE.
JOHANNES 6 VERS 51
EK IS DIE LEWENDE BROOD WAT UIT DIE HEMEL GEKOM HET. AS IEMAND VAN HIERDIE BROOD EET, SAL HY EWIG LEWE. EN DIE BROOD WAT EK SAL GEE, IS MY LIGGAAM. EK GEE DIT SODAT DIE WÊRELD KAN LEWE.

BELANGRIKE VRAAG VIR ONS ELKEEN:
SOEK JY BROOD OF SOEK JY BROOD?
SOEK JY BROOD OF SOEK JY BROOD?
SAAM MET JESUS AAN DIE TAFEL:
MATTEUS 26: 26
EN TERWYL HULLE EET, HET JESUS BROOD GENEEM EN DIE SEËN GEVRA. DAARNA HET HY DIT GEBREEK EN VIR SY DISSIPELS GEGEE MET DIE WOORDE: “NEEM, EET; DIT IS MY LIGGAAM.”

4 DINGE VAN AAN TAFEL WEES SAAM MET JESUS
(1) HY NEEM IETS (VAN DIE SEUNTJIE, BROOD BY DIE LAASTE ETE)
- “WHATEVER” DIT IS – STUKKEND, KLEIN, MIN – JESUS NEEM DIT EN GEE DIT NUWE LEWE.
(2) JESUS SEËN DIT WAT HY NEEM
- JY ONTVANG SEËN OM ANDER TE SEËN
- WE ARE BLESSED TO BLESS
(3) JESUS BREEK DIT WAT HY GESEËN HET
- COMPANY = CUM EN PANE = BREAKING BREAD TOGETHER
- COMPANION = “DIE EEN WAT BROOD BRING”
- GEBROKE MENSE DEEL ‘N TAFEL EN SEËN MEKAAR
(4) JESUS GEE DIT WEG – HY DEEL DIT UIT
- DEEL JESUS, DIE BROOD, MET ANDER.
- HOE MEER JY GEE, HOE MEER ONTVANG JY.

DIT IS SAAM MET JESUS AAN TAFEL…
…NOU: HOE LYK JOU TAFEL?
WAT GEBEUR BY JOU TAFEL?
…NOU: HOE LYK JOU TAFEL?
WAT GEBEUR BY JOU TAFEL?
DIE MENS WAT DIE TAFEL GOED DOEN, DOEN DIE LEWE GOED.