Dei Gratia
ELKE TAFEL - Die Eregas
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
OPEN 3:20 [NLV]
EK STAAN BY DIE DEUR EN EK KLOP. AS JY MY STEM HERKEN EN DIE DEUR OOPMAAK, SAL EK NA JOU TOE INGAAN EN ONS SAL DIE FEESETE SAAM GENIET.

PS 23:1–6 [NLV]
DIE HERE IS MY HERDER; DAAR IS NIKS WAT MY ONTBREEK NIE.
HY LAAT MY RUS IN GROEN WEIVELDE; NA WATER WAT VERFRIS, LEI HY MY.
HY GEE MY NUWE KRAG.
HY LEI MY OP DIE PAD VAN GEREGTIGHEID TOT EER VAN SY NAAM.
WANNEER EK LOOP IN ’N DONKER VALLEI, SAL EK NIE BANG WEES NIE, WANT U IS NABY MY.
U STOK EN U STAF BESKERM EN ONDERSTEUN MY.
U BEREI VIR MY ’N FEESMAAL VOOR DIE OË VAN AL MY VYANDE.
U VERWELKOM MY AS ’N EREGAS DEUR MY KOP TE SALF MET OLIE EN MY BEKER VOL TE MAAK MET SEËNINGE.
U GOEDHEID EN TROU VERGESEL MY AL DIE DAE VAN MY LEWE; EN EK SAL BLY IN DIE HUIS VAN DIE HERE SO LANK AS WAT EK LEWE.

GEN 3:1 [NLV]
DIE SLANG WAS LISTIGER AS AL DIE DIERE WAT DIE HERE GOD GEMAAK HET. “IS DIT REGTIG SO?” VRA HY VIR DIE VROU. “HET GOD REGTIG GESÊ…?”

2 KOR 10:2–5 [NLV]
ONS LEEF WEL IN ’N MENSLIKE LIGGAAM, MAAR ONS VOER DIE STRYD NIE MET MENSLIKE MIDDELE NIE.
DIE WAPENS VAN ONS STRYD IS NIE MENSGEMAAK NIE, MAAR DIE KRAGTIGE GEVEGSTOERUSTING VAN GOD WAT VESTINGS KAN VERNIETIG.
DAARMEE VERNIETIG ONS DIE ARGUMENTE, ASOOK ELKE SKANS WAT TEEN DIE KENNIS VAN GOD OPGERIG WORD.
ONS NEEM OOK ELKE GEDAGTE GEVANGE OM DIT AAN CHRISTUS GEHOORSAAM TE MAAK.

MOENIE DIE VYAND ‘N SITPLEK BY JOU TAFEL GEE
DIE EVANGELIE IS 'N UITNODIGING OM NA JESUS SE TAFEL TE GAAN VIR 'N MAALTYD EN DIT NA ELKE TAFEL TE NEEM
WANNEER ONS OOK AL BROOD BREEK OF AANDETE OF SAAM EET, OF SAAM ‘N VRIEND TYD SPANDEER, OF ‘N VYAND KOS GEE, MOET ONS JESUS AAN ONS TAFEL ONTHOU.
ONS KIES SOMS OM VANUIT MY STUKKEND PLEKKE TE EET EN OM BY VERKEERDE TAFELS TE GAAN SIT
DIE GOD WAT HEMEL EN AARDE GEMAAK HET NOOI JOU NA SY FEESMAAL VAN LEWE EN BIED JOU WATER EN BROOD AAN
JY MOET JA SÊ EN KOM AANSIT!
5 LEUENS
1. BETER BY DIE ANDER TAFEL
2. NIE GOED GENOEG
3. JY GAAN DIT NIE MAAK NIE
4. EK IS OORWELDIG…
5. ALMAL TEEN MY
1. BETER BY DIE ANDER TAFEL
2. NIE GOED GENOEG
3. JY GAAN DIT NIE MAAK NIE
4. EK IS OORWELDIG…
5. ALMAL TEEN MY
DIE HERE IS MY HERDER!
JY NEEM JOU LEWE TERUG DEUR JOU DENKE TE VUL MET DIE WAARHEID WAT GOD OOR JOU LEWE UITSPREEK
JOH 8:31–32 [NLV]
TOE HET JESUS VIR DIE JODE WAT IN HOM BEGIN GLO HET, GESÊ: “AS JULLE IN ’N NOUE VERBINTENIS AAN MY BOODSKAP LEEF, IS JULLE MY EGTE NAVOLGERS; EN JULLE SAL BEGRYP WAT DIE WAARHEID BETEKEN, EN DIE WAARHEID SAL JULLE VRYMAAK.”

DIE TAFEL BRING ALLES WAT GOED IS NA JOU EN AL DIE EER AAN HOM
AAN TAFEL BEWEEG JESUS ONS VAN IDEES OOR LEWE EN LIEFDE NA WERKLIKE LEWE EN LIEFDE.