Dei Gratia
EK BID...en is Dankbaar
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
GEBEDE VAN DANKBAARHEID
KOL 3:15 AFR 83
DIE VREDE WAT CHRISTUS GEE, MOET IN JULLE LEWENS DIE DEURSLAG GEE. GOD HET JULLE IMMERS GEROEP OM AS LEDE VAN EEN LIGGAAM IN VREDE MET MEKAAR TE LEWE. EN WEES ALTYD DANKBAAR.

EFES 5:4 NLV
OOK SKUR-WE STORIES, LIGSINNIGE PRAATJIES EN VULGÊRE GRAPPE PAS NIE BY JULLE NIE. WAT BY JULLE PAS, IS OM GOD TE DANK.

1 THES 5:17, 18 [AFR 53]
17 BID SONDER OPHOU.
18 WEES IN ALLES DANKBAAR, WANT DIT IS DIE WIL VAN GOD IN CHRISTUS JESUS OOR JULLE.

NIE, “WEES VIR ALLES DANKBAAR NIE”
“WEES IN ALLES DANKBAAR NIE”
DANKBAARHEID IS NIE…
- ‘N VERKLARING DAT JY NIE UITDAGINGS HET NIE…
- MIND OVER MATTER NIE

DANKBAARHEID IS…
- ‘N VERKLARING VAN ONS AFHANKLIKHEID AAN ONS GOD
- ‘N TENTOONSTELLING VAN ONS GELOOF IN DIE LIG VAN DIE LEWE SE UITDAGINGS

WAAROM KAN ONS DANKBAAR BLY?
- WANT DOOD IS NIE DIE EINDE NIE….
(1 KOR 15:55, 57 55 DOOD, WAAR IS JOU ANGEL? DODERYK, WAAR IS JOU OORWINNING? 56DIE ANGEL VAN DIE DOOD IS DIE SONDE, EN DIE KRAG VAN DIE SONDE IS DIE WET. 57MAAR GOD SY DANK, WAT ONS DIE OORWINNING GEE DEUR ONSE HERE JESUS CHRISTUS.)
- WANT MY IDENTITEIT IS VAS IN GOD AGV JESUS CHRISTUS SY SEUN
(EFES 1:4, 5 “5 DEURDAT HY ONS VOORBESKIK HET OM ONS AS SY KINDERS VIR HOMSELF AAN TE NEEM DEUR JESUS CHRISTUS, NA DIE WELBEHAE VAN SY WIL, 6TOT LOF VAN DIE HEERLIKHEID VAN SY GENADE WAARMEE HY ONS BEGENADIG HET IN DIE GELIEFDE.”)
- WANT DIE SON KOM ELKE DAG WEER OP… GOD HET DIE DAG GEGEE AS DIE EINDE VAN DIE NAG, DAAROM KAN EK WEET DAT MY NAG NIE PERMANENT IS NIE!
(GEN 1:5 5EN GOD HET DIE LIG DAG GENOEM, EN DIE DUISTERNIS HET HY NAG GENOEM. EN DIT WAS AAND EN DIT WAS MÔRE, DIE EERSTE DAG.)

HOE LEER EK WANDEL IN DANKBAARHEID?
- RAAK BEWUS VAN DIE EWIGE…
- QUOTE: “AT MOST YOU WILL SPEND A 100 YEARS ON EARTH BUT YOU WILL SPEND FOREVER IN ETERNITY” – RICK WARREN
- MATT 25:46 NLV - “HULLE SAL DAN IN DIE EWIGE STRAF INGAAN, MAAR DIÉ WAT GOD SE WIL UITGEVOER HET, IN DIE EWIGE LEWE.”

HOE BEGIN EK WANDEL IN DANKBAARHEID?
- RAAK BEWUS VAN DIE WAT OMGEE OOR JOU…
- RAAK BEWUS DAT ANDER OOK DEUR UITDAGENDE TYE GAAN; NIE NET EK EN JY NIE…
- QUOTE: “IF ONE SUFFERS, WE ALL SUFFER. TOGETHERNESS IS STRENGTH, GOURAGE.” – JEAN-BERTRAND ARISTIDE
- RAAK BEWUS DAT JY N NUWE DAG HET MET NUWE GELEENTHEDE TOT DEURBRAAK…
LAM 3:22, 23 AMP - 22 “IT IS BECAUSE OF THE LORD’S LOVINGKINDNESSES THAT WE ARE NOT CONSUMED, BECAUSE HIS [TENDER] COMPASSIONS NEVER FAIL. 23 THEY ARE NEW EVERY MORNING; GREAT AND BEYOND MEASURE IS YOUR FAITHFULNESS”
- RAAK BEWUS DAT JY DIT GEMAAK HET TOT HIER, AL WAS DIE JOURNEY DALK BAIE ROF…

“GRATITUDE IS THE ANTIDOTE TO DISSATISFACTION, THE CURE FOR THE ‘IF ONLY’ SYNDROME, AND THE SOLUTION TO THE ‘I WANT MORE’ MENTALITY”
– CRAIG GROESCHEL
– CRAIG GROESCHEL
HERE EK DANK U VIR….
- MY GESONDHEID
- MY GESIN
- MY SINTUIE
- U SEUN VIR MY GEGEE
- VIR U HEILIGE GEES BY MY
- VIR N GEMEENTE WAT EK VANDAG KAN BELEEF
- VIR VRIENDE
- VIR REKENINGE OM TE BETAAL
- VIR N PLEK WAAR EK SLAAP
- VIR MY “DAAGLIKSE BROOD”
- VIR DIE VERMOE OM ANDER TE HELP
- VIR GAWES EN TALENTE
- VIR ONS GELIEFDES WAT HUL EWIGE HEENKOME ALREEDS BY U GEVIND HET
- VIR DEURBRAKE WAT OM DIE DRAAI WAG VIR MY EN MY GELIEFDES…

“IN ALL THINGS, GIVE THANKS”