Dei Gratia
EK BID...en Hoor nie
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
“LAAT U KONINKRYK KOM EN U WIL GESKIED”
ONS BID
ONS WANDEL DEUR DIE GELOOF
LUK 11: 1 [NLV]
EENMAAL WAS JESUS ÊRENS BESIG OM TE BID. TOE HY KLAAR WAS, HET EEN VAN SY DISSIPELS NA HOM GEKOM EN GESÊ: “HERE, LEER ONS OM TE BID, NET SOOS JOHANNES SY DISSIPELS GELEER HET.”

LUK 11:11–13 [NLV]
“JULLE VADERS – AS JULLE KINDERS VIR ’N VIS VRA, GEE JULLE DAN VIR HULLE ’N SLANG? OF AS HULLE ’N EIER VRA, GEE JULLE DAN VIR HULLE ’N SKERPIOEN?
NATUURLIK NIE!
AS JULLE SONDIGE MENSE DAN WEET OM GOEIE GAWES AAN JULLE KINDERS TE GEE, HOEVEEL TE MEER SAL JULLE HEMELSE VADER DIE HEILIGE GEES GEE VIR HULLE WAT HOM VRA

GEBED IS NIE ‘N ALLEEN JOURNEY NIE
MARK 14:32-34 [NLV]
“SIT JULLE HIER TERWYL EK GAAN BID.”
DAARNA NEEM HY PETRUS EN JAKOBUS EN JOHANNES SAAM MET HOM.
TOE PAK ’N GEWELDIGE ONTSTELTENIS EN BENOUDHEID HOM EN HY SÊ VIR HULLE: “EK IS BENOUD TOT STERWENS TOE! BLY HIER EN WAAK!”

DAAR IS 'N STERK VERSOEKING TOT SELFISOLASIE WANNEER ONS SIELE OORWELDIG WORD.
NAAS GENADE, IS OM MEKAAR NODIG TE HÊ, EEN VAN DIE WONDERLIKSTE DINGE BINNE GOD SE WIL
LUK 22:44 [NLV]
TERWYL HY INTENSE ANGS BELEEF, HET JESUS NOG ERNSTIGER GEBID. SY SWEET HET SOOS DRUPPELS BLOED GEWORD WAT OP DIE GROND DRUP.

MARK 14:36 [NLV]
“ABBA” – DIT BETEKEN VADER – HET HY GEBID, “VIR U IS ALLES MOONTLIK. NEEM TOG HIERDIE BEKER VAN LYDING VAN MY WEG. MAAR DOEN NOGTANS NIE WAT ÉK WIL NIE, MAAR WAT Ú WIL.”

DIE VADER SE LIEFDE WAS ONONDERHANDELBAAR
ONS KAN STEEDS KIES OM OP DIE LIEFDE VAN ONS VADER TE VERTROU
EFES 6:18 [NLV]
DOEN ALLES DEUR GEBED EN SMEKING. LAAT DIE GEES JULLE ELKE KEER IN DIE GEBED LEI. BLY IN ALLE OMSTANDIGHEDE OP JULLE HOEDE EN BID VIR ALMAL WAT AAN GOD BEHOORT.

‘ALLES IS VIR U MOONTLIK’
NEEM HIERDIE BEKER VAN MY AF
MAAR NIE WAT EK WIL NIE, MAAR U WIL GESKIED
MY GEBEDE VERANDER NIE ALTYD ANDER EN MY OMSTANDIGHEDE NIE, MAAR DIT TRANSFORMEER MY
GOD SE STILTE IMPLISEER NIE SY AFWESIGHEID NIE
GOD SE WÊRELD
HAND 1:7 [NLV]
EN HY ANTWOORD HULLE: DIT KOM JULLE NIE TOE OM DIE TYE OF GELEENTHEDE TE WEET WAT DIE VADER DEUR SY EIE MAG BEPAAL HET NIE

GOD SE OORLOG
DAN 10:12–13 [NLV]
12 TOE SÊ HY VIR MY: WEES NIE BEVREES NIE, DANIËL; WANT VAN DIE EERSTE DAG AF DAT JY JOU HART DAAROP GERIG HET OM AG TE GEE EN JOU VOOR DIE AANGESIG VAN JOU GOD TE VEROOTMOEDIG, IS JOU WOORDE GEHOOR, EN OM JOU WOORDE ONTWIL HET EK GEKOM;
13 MAAR DIE VORS VAN DIE KONINKRYK VAN DIE PERSE HET EEN-EN-TWINTIG DAE LANK TEENOOR MY GESTAAN, EN KYK, MÍGAEL, EEN VAN DIE VERNAAMSTE VORSTE, HET GEKOM OM MY TE HELP; EN ÉK HET DAAR OORGEBLY BY DIE KONINGS VAN PERSIË.

GOD SE WIL
ONTHOU DAT JESUS NET BELOWE OM GEBEDE TE BEANTWOORD WAT OOREENSTEM MET SY WIL EN DOEL
DAAR IS BAIE ONBEANTWOORDE GEBEDE WAT EK DALK NOOIT SAL VERSTAAN NIE
ROM 8:26–27 [NLV]
DIE GEES VAN GOD HELP ONS OOK NOG BOONOP IN ONS ONBEHOLPENHEID. ONS WEET IMMERS NIE MOOI WAT EN HOE ONS MOET BID NIE. MAAR DIE GEES SELF NEEM ONS GEBEDSBEHOEFTES VOOR GOD OP MET VERSUGTINGE WAT NIE IN MENSLIKE TAAL VERWOORD KAN WORD NIE.
DIÉ GOD WAT DIE DIEPTES VAN ELKE HART DEURGROND, WEET WAT DIE GEES IN DIE OOG HET – DAT HY IN HARMONIE MET GOD SE WIL VIR DIE GELOWIGES INTREE.

EK WEET NIE GEBEDE
MAAR EK WEET…